Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Aviary Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Aviary Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aviary Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aviary Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Aviary Hill Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Newcastle, Aviary Hill

Pheasant's Rest is 'n gastehuis in die veilige en rustige buitewyk Aviary Hill in Newcastle waar 'n hartlike welkom deur die gashere, Ben en Petra, jou altyd inwag. Pheasant's Rest is 3 km vanaf restaurante en winke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Aviary Hill

Albatros21 B&B is in Newcaslte, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers waarvan 3 verblyf bied aan 2 volwassenes en 'n kind. Elke kamer het lugversorging, 'n badkamer, 'n T...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Aviary Hill

Kwantulindawo Guesthouse is in Aviary Hill in die dorp Newcastle geleë. Dié knus gastehuis is ideaal vir paartjies, gesinne met kinders, sakereisigers en groot groepe. Die ligging bied maklike toegang tot openbare...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Aviary Hill

Avalon Guest Manor is in die hartjie van Aviary Hill in Newcastle geleë, net 10 minute van die sakekern af. Dit is die ideale wegbreekplek vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is ideaal geleë om persoonlike e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Aviary Hill

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

Blessings Guest House is in Hutten Heights, ’n spogbuurt in Newcastle, geleë. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf 2 inkopiesentrums en die Black Rock Casino. Ons het 3 bekoorlike dubbelkamers met en suite-badka...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Hutten Heights

Gastehuis Marisch is in 'n stil voorstad van Newcastle geleë. Dit is 'n moderne B&B ideaal vir paartjies en korporatiewe reisigers. Die gastehuis bied gerieflik gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Ga...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Newcastle, Hutten Heights

Welkom by Santorini Suites, 'n puik gastehuis wat spreek van gees, verbeelding en lewe. Ons gasvryheid is 'n lus vir al jou sintuie. Dit is 'n unieke, privaat onderneming met 3 pragtige suites in Newcastle, KwaZulu-...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

New Haven Guest House is in 'n woonbuurt in die bekoorlike dorpie, Newcastle, in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorpie het 'n ryk geskiedenis en spog met verskeie monumente en gedenktekens. Die gastehuis bied verblyf i...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Signal Hill, Newcastle

Aberdeen House is in 'n laning vol bome in 'n luukse deel van Newcastle geleë. Die huis is 'n groot Tudor-styl-huis met komvensters en in 'n lieflike tuin met groot bome en 'n diverse voëllewe. Ons is binne 3 km v...

Vanaf
R1 515
per nag, vir 2 mense
Hotel in Signal Hill, Newcastle

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Dit is naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Die hotel het 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 "superior"-kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Signal Hill, Newcastle

De Witte Loft bied verblyf in 'n tradisionele Kaap-Hollandse huis in Signal Hill, Newcastle en het slaapplek vir 10 gaste. Daar is 2 selfsorg-soldereenhede en 'n eenheid op die eerste verdieping. Geriewe sluit 'n k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Signal Hill, Newcastle

Cilimé Accommodation is in Signal Hill, Newcastle en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dis naby winkels en restaurante. Die kamer is op 'n residensiële erf en beskik oor 'n dubb...

Vanaf
R2 020
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Newcastle, Hutten Heights

Camelot Boutique Hotel is aan die buitewyke van Newcastle geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir of 'n vakansie of sakewegbreek. Verblyf by die boetiekhotel word aangebied in 2 kam...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Amiel Park

Amiel Guest House is in 'n stil voorstad van Amiel Park in Newcastle. Die Fort Amiel Museum is slegs 650 m vanaf die gastehuis. Dié ligging bied toegang tot winkels en restaurante. Verblyf is in 9 gastekamers besk...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Grey Goose Game Lodge is aan die voet van die Drakensberge, 3 km van Newcastle af. Die perseel bied 'n rustige atmosfeer en 'n rits opwindende doendinge, keurige etes en asemrowende natuurskoon. Ons bied verblyf in...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Paradise Park

Birds of Paradise Guesthouse is sentraal in Paradise in Newcastle geleë. Dis die ideale plek om ná 'n lang reis te rus. Verblyf word in 3 ateljee-eenhede, elk met 'n privaat ingang, gebied. Elke eenheid het 'n pr...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Leighton Court is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Newcastle geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Verblyf word gebied in 10 u...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Newcastle Sentraal, Newcastle

Souvenirs bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf in Newcastle. Dis naby die Mediclinic en die middestad. Verblyf word in die Standaardkamers en Executive-kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Amajumba Park

Sleep Easy Guest House is 3-ster-gastehuis in Amajuba Park in Newcastle, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Die gastehuis het 'n rustige ligging wat gaste so tuis soos by hul eie huis sal laat voel. Dié gas...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle Sentraal, Newcastle

Olive Manor is 'n pragtige gastehuis wat omring word deur groot, stil tuine in Newcastle in KwaZulu-Natal. Olive Manor is sentraal geleë naby Newcastle Mall, verskeie restaurante en die sakekern of middedorp. Die ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Aviary Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Newcastle blad indien jy na meer Newcastle akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za