Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Avoca Hills besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Avoca Hills.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Avoca Hills akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Avoca Hills Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Avoca Hills Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Avoca Hills

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park, Riverside

As jy eers een keer by ons stylvolle B&B aangeklop het sal jy weer en weer wil terugkeer. Ons is uiters trots op die "Hoog Aanbevole"-gradering wat ons van die AA ontvang het. Ons unieke ligging sorg vir veilige, st...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Retreat On Ranleigh bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n gedeeltelike uitsig oor die see in die verte. Die smaakvol versierde huis is in Durban-Noord, slegs 2,2 km vanaf Beachwood Gholfbaa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Virginia, Durban Noord

Clinch Self-Catering is halfpad tussen Durban en Umhlanga Rocks geleë. Ons bied verblyf in 5 aparte eenhede, elkeen met 'n privaat ingang. Die woonstel is ruim met 2 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste en het 'n...

Vanaf
R1 598
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaard...

Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Sackville Place is 'n lieflike, lig en lugtige familiehuis in die noorde van Durban sowat 2,1 km vanaf die Beachwood Gholfbaan en 3,7 km van Virginia Beach af. Sackville Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n d...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Beachwood

45 Broadway Lodge is ideaal geleë tussen Sentraal-Durban en Umhlanga Rocks. Ons bied akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers wat KwaZulu-Natal se Noordkus besoek. Al die eenhede het pragtige, ruim slaapkamers...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Athlone, Durban Noord

Palm and Banana Palm Cottage is 2 selfsorgkothuise op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Daar is pragtige strande, die warm Indiese Oseaan, natuurreservate, diereparke en dieretuine buite die middestad, wat Dur...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Virginia, Durban Noord

Bayete is in Glenashley, Durban-Noord, geleë en bied gerieflike verblyf in 2 dubbel-selfsorgeenhede. "Bayete" is 'n Zoeloe-groetwoord wat uit Shaka se dae dateer. Kom geniet gerus die stil omgewing en die hartlike ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Virginia, Durban Noord

Virginia Forest Lodge is 'n B&B in Durban-Noord/Glenashley. Die lodge is teen die groenstrook in 'n rustige buurt met 'n volop voëllewe geleë. Die lodge is naby die M4, Ruth First, wat dit gerieflik maak vir saker...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Riverside

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Avoca Hills akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za