Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Avoca besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Avoca.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Avoca akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Avoca Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Avoca Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Avoca

55% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R202
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Park Hill, Durban Noord

Seaton Studio Flat is in Durban-Noord geleë, 'n area wat bekend is vir sy strande, branderplankry-geleenthede en besienswaardighede soos die Umgeni River Bird Park, Beachwod Mangroves Natuurreservaat en Mitchell Pa...

10% af Aanbod!
VanafR2 800
R2 520
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Gem of Durban North is 'n moderne en pragtige selfsorghuis in die besige deel van Durban-Noord en dis ideaal vir 'n gesinswegbreek. Daar is meer as 20 restaurante 'n entjie weg en die Beachwood Country Club en Beach...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Ashley, Durban Noord

Soveel meer as jou tipiese wegbreek, Sanchia Luxury Guesthouse neem die konsep van die "naweek weg" tot 'n nuwe vlak. Ons kombineer net die beste van styl en gemak met asemrowende uitsigte. Hierdie luukse tuiste weg...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Glen Anil, Durban Noord

Bougainvillea B&B is in Umhlanga, KwaZulu-Natal en bied B&B- en selfsorg-eenhede. Verblyf is beskikbaar in 5 eenheid en daar is slaapplek vir 9 gaste. Al die kamers word daagliks skoongemaak en het 'n en suite-bad...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Anil, Durban Noord

Eleven on Ebony is 'n selfsorg-kothuis wat in die Glen Anil-area van Durban-Noord in KwaZulu-Natal geleë is. Durban is veral bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkies, straatbasaars en as 'n gewil...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Virginia, Durban Noord

Tree Top Retreat is in 'n doodloopstraat en is 'n afgesonderde woonstel tussen inheemse bome in Durban-Noord, tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks. Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaappl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Africa Regent word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n 4-ster-gastehuis wat persoonlike diens, uitmuntende aandag aan detail, goeie waarde vir geld en 'n onmiskenbare gehalte ervaring bied. Die tradisionele Afr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Chelsea Cottage is 'n veilige, gerieflike tuinkothuis met lugversoriging wat in die hartjie van Durban-Noord geleë is. Dit is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Die Studio op Balmoral is 'n selfsorgwoonstel in Durban-Noord. Die eiendom is naby 'n verskeidenheid luukse restaurante, supermarkte en wegneem-eetplekke in die omgewing. Dié ateljee is volledig gemeubileer en het...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Broadway, Durban Noord

Boma Lodge is 'n pragtige gastehuis met 'n ideale ligging, net 2 minute se ry vanaf Umhlanga se kuslyn en stapafstand van Virginia Lughawe af. Of jy nou in Durban is vir sake of vakansie, ons sal seker maak jy voel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Avoca akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za