Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Shaka's Rock (89)
Thompsonsbaai (140)
Williard's Beach (99)
Zimbali (70)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (433)
B&Bs (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (402)

Resensies van Ballito

4.6 / 5  
volgens 534 resensies
Lees regte resensies van Ballito van 534 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Naweke!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Ballito

Paros by die See is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Shaka's Rock. Die woonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer m...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williard's Beach, Ballito

Bermuda 102 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Ballito aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin van 6. Die grondvloer-eenheid het toegang tot 'n lieflike en groot grasperk wat ideaal is vir ge...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Ballito

Siesta-on-Ocean is in Ballito en bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verb...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito

33 Boulder Bay is 'n gemaklike woonstel by Balito se promenade wat aan die noordelike kant van die Boulder Bay-kompleks geleë is. Dit bied vir gaste privaatheid en 'n wye blik op die oseaan waarin daar dikwels walv...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shaka's Rock, Ballito

Starfish Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-chalet bo die Shaka's Rock-poele tussen die Thompson's Bay- en Saltrock-strande. Gaste kan 'n panoramiese see-uitsig vanaf die huis sowat 300 m bo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

Fairview Guest House bied selfsorgverblyf wat uitkyk oor die pragitge Dolfynkus in Salt Rock, 10 km noord van Ballito en slegs 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af. Dié gastehuis beskik oor 3 e...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Williard's Beach, Ballito

50 Long Island is in die voorste ry huise teen die strand in Salt Rock, 'n dorpie noord van Ballito en Shaka's Rock aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus. Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

Luister na die gefluister van die see net 150 m van jou veranda af en besluit of jy op die strand wil baljaar of net lekker wil ontspan in privaatheid. Coral Dreams & Seaside Spa Apartment skuil in die lowerryke Sal...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito

Garden Cottage on Zen is 'n pragtige tuinwoonstel in die mooi, subtropiese Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Die kothuis is net 850 m vanaf Willard-strand en 2,5 km vanaf 'n winkelsentrum. Die ateljeewoonstel beskik oor...

10% af Aanbod!
VanafR980
R882
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito

45 On Hilary word deur die eienaar bestuur en is gerieflik naby Ballito se hoofstrand en 'n paar winkelsentrums geleë. Dié B&B beskik oor 2 suites wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Ballito akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]