Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Shaka's Rock (114)
Thompsonsbaai (143)
Willard's Beach (97)
Zimbali (78)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (170)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (151)

Resensies van Ballito

4.6 / 5  
volgens 629 resensies
Lees regte resensies van Ballito van 629 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

309 Kenwyn-on-Sea is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks aan die seekant van Ballito. Dié woonstel is volledig toegerus en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito

At Dom's B&B is net 2 minute se stap van die strand af en bied verblyf aan in 6 pragtige kamers in 'n moderne strandhuis. Sommige van die individueel versierde kamers het en suite-badkamers en elke kamer beskik oor ...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito

Boulder Bay 16 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 6 gaste op Ballito se strandfront. Dié grondverdieping-woonstel beskik oor 3 slaapkamers met plafonwaaiers en die kamers deel 2 badkamers wat elk 'n stort het. Die h...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito

10 Coral Cove is 'n seekantwoonstel in die hartjie van Ballito en dis ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n luilekker vakansie. Hierdie elegante grondvloerwoonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Daa...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito

4 Frinton on Sea is 'n eksklusiewe en luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks reg teen die see in Ballito. Die kompleks is op die promenade geleë en dus het gaste wat hier bly direkte toegang tot die strand....

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito

Piccolo Paradiso is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Ballito. Die perseel is ideaal geleë naby winkelsentrums, gimnasiums en restaurante in die area. Dié klein gastekamer is privaat en het 'n dubbelbed ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito

7 Frinton on Sea is 'n eksklusiewe, luukse selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks reg teen die strand in Ballito geleë is. Die kompleks is teen die promenade wat direkte toegang tot die strand bied. Gaste kan ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito

Ballito Bay Holiday Apartments is in Ballito geleë en bied pragtige strande en warm water. Hier baljaar dolfyne in die branders en jy kan saam met hulle swem, branderplankry of skubaduik. Die promenade is ideaal vi...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Ballito

208 Les Mouettes is in 'n veilige kuskompleks in Ballito geleë. Dié prentjiemooi kusdorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en bied lang sandstrande. Dié woonstel bes...

Vanaf
R1 710
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito

Cowrie Cove is in Compensation Road in Ballito geleë met 'n ideale ligging aan KwaZulu-Natal se tropiese Ooskus. Die kuswoonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Ballito akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za