Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Shaka's Rock (82)
Thompsonsbaai (133)
Williard's Beach (100)
Zimbali (68)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (432)
B&Bs (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (401)

Resensies van Ballito

4.6 / 5  
volgens 508 resensies
Lees regte resensies van Ballito van 508 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R980
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Williard's Beach, Ballito

208 Les Mouettes is in 'n veilige kuskompleks in Ballito geleë. Dié prentjiemooi kusdorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en bied lang sandstrande. Dié woonstel bes...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 060
R901
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Ballito

Villa Flamenco 12 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n oorddorpie slegs 5 km noord van Ballito, langs die Indiese Oseaan aan die pragtige Dolfynkus. Die woo...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 192
R954
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock, Ballito

'n Hartlike verwelkoming en 'n ontspanne atmosfeer wag op jou by The Saffron House in Salt Rock, KwaZulu-Natal met sy eienaars, Ian en Jenny. Hierdie pragtige gastehuis is ideaal vir vakansiegangers op soek na perso...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR945
R803
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Ballito

30 Chakas Cove bied selfsorgverblyf in Ballito op die Dolfynkus. Die eenheid het slaapplek vir 4. Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkame...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Ballito

55 The Beacon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks is gerieflik 120 m vanaf Thompson's-strand en 2,7 km vanaf Ballito Junction Regional-winkelsent...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Ballito

Ant's Hill Ballito - Close to the Sea is 'n selfsorg-eenheid in 'n losstaande huis met 'n privaat ingang. 'n Gesin van 3 woon op die boonste verdieping en gaste kan die onderste verdieping kan bespreek. Hierdie dubb...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

Big Family Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Salt Rock, 'n kusdorpie aan die Dolfynkus, net 40 minute van Durban af. Dit is 'n puik bestemming vir gaste wat smag na 'n stil strandvakansie weg van die skares af me...

Vanaf
R2 225
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ballito

7 La Mer is 'n selfsorgdupleks wat in 'n veilige kompleks teen Ballito se kus geleë is. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand en promenade via 'n sekuriteitshek. Dié woonstel is volledig ingerig, het ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zimbali, Ballito

Lakewood is 'n selfsorgvakansiehuis wat geïnspireer is deur 'n Bali-tema en is op die Zimbali Coastal-landgoed. Die landgoed beskik oor 'n verskeidenheid ontspanningsdoendinge, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante,...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 230
R1 046
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Ballito

The Island 2 is 'n vakansiewoonstel in Chaka’s Rock, ook bekend as Shaka’s Rock. Dit is net 5 km noord van Ballito aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is troeteldiervriendelik, mits dit vooraf gere...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Ballito akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za