Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Shaka's Rock (89)
Thompsonsbaai (139)
Williard's Beach (98)
Zimbali (67)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (428)
B&Bs (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (397)

Resensies van Ballito

4.6 / 5  
volgens 535 resensies
Lees regte resensies van Ballito van 535 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito Gastehuise

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito

2 On Valley Villa is in Umhlali Beach aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal, 50 km vanaf Durban en 25 km van King Shaka Internasionale Lughawe af geleë. Dié asemrowende kuslyn bied verskeie doendinge wat gaste weer ...

10% af Aanbod!
VanafR980
R882
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito

45 On Hilary word deur die eienaar bestuur en is gerieflik naby Ballito se hoofstrand en 'n paar winkelsentrums geleë. Dié B&B beskik oor 2 suites wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die sui...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito

Piccolo Paradiso is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Ballito. Die perseel is ideaal geleë naby winkelsentrums, gimnasiums en restaurante in die area. Dié klein gastekamer is privaat en het 'n dubbelbed ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito

Zuider Zee Gastehuis bied gerieflike en bekostigbare privaat en suite-gastekamers, B&B-verblyf en 2 selfsorg-houthutte in 'n luisterryke, rustige tuin met lieflike uitsigte oor die vallei onder dit en die see in die...

Vanaf
R1 657
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Ballito

Suntrap Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerwoonstel met moderne dekor. Die woonstel is in 'n kompleks teen die strand in Ballito geleë en het 'n lieflike see-uitsig van die groot...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Salt Rock, Ballito

'n Hartlike verwelkoming en 'n ontspanne atmosfeer wag op jou by The Saffron House in Salt Rock, KwaZulu-Natal met sy eienaars, Ian en Jenny. Hierdie pragtige gastehuis is ideaal vir vakansiegangers op soek na perso...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito

Al Marrakesh Gastehuis is in Ballito in KwaZulu-Natal geleë. Ons is na aan die Dolfynkus, Durban en King Shaka Lughawe. Sakereisigers en vakansiegangers is welkom in hierdie moderne plekkie wat so na aan die strand...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 500 m vanaf Willard Beach, restaurante, en ander besienswaardighede in die area. Verblyf word in 2 eenhede gebie...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito

Baobab On Sea is 'n uitstekende gastehuis 'n paar minute van die strand, winkels en restaurante af. Dis ideaal vir somer- en wintervakansies in Ballito. Gerieflike akkommodasie word in 5 dubbelkamers met 6 badkame...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito

Meander Manor Gastehuis & Trouplek is aan die kant van 'n heuwel geleë wat oor die Dolfynkus van KwaZulu Natal by Shaka's Rock, kyk. Hierdie 4 ster gastehuis met 14 suites is versigtig gemeubileer om gemak en romme...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ballito gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Ballito akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]