Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Shaka's Rock (89)
Thompsonsbaai (139)
Williard's Beach (98)
Zimbali (70)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (432)
B&Bs (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (401)

Resensies van Ballito

4.6 / 5  
volgens 534 resensies
Lees regte resensies van Ballito van 534 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito Selfsorg-eenhede

391 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Ballito

Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemstrande. Hierdié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaap...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito

Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die eienaar se woonstel is op die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito

Tuksumduin Guesthouse is 'n lugtige huis wat kort- en langtermynverblyf in Ballito aanbied. Dié gastehuis is 5 minute vanaf die strand, die Ballito Leefstylsentrum en die Junction Mall geleë. Daar is 3 kamers met...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito

Le Paradis Holiday Resort is 'n selfsorgwoonstel op 'n hoë verdieping in die Le Paradis Holiday Resort-kompleks. Dis net 'n klipgooi van Ballito se strand af en reg langs Ballito se bekende kuspaadjie. Die kompleks...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 300
R1 955
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williard's Beach, Ballito

305 Manor Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat net oorkant Ballito se hoofbranderplankry- en swemstrand geleë is. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het en suite-badkamergeriew...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Williard's Beach, Ballito

[email protected] is 'n moderne selfsorgwoonstel wat na die see front en is in die veilige La Ballito-kompleks geleë. Die kompleks is oorkant Ballito se hoofstrand en bied direkte toegang tot een van Ballito se best...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali, Ballito

AM 171 Marula is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat in die Zimbali Coastal Resort and Estate geleë is. Dié vakansiehuis is perfek vir 'n groep van 8 wat op soek is na 'n gemaklike wegbreekplek uit die stadsgewoe...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Ballito

Our Beach House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in Shaka's Rock. Dit is smaakvol versier en in 'n kompleks teen die strand geleë. Gaste kan see-uitsigte van die balkon af b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Ballito

Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die see en is stapafstand van al die strande, plaaslike winkels en restaurante af...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

Evergreen is in Salt Rock, ’n dorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is ’n gewilde vakansiebestemming vir vele Suid-Afrikaners en is welbekend vir goeie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ballito selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Ballito akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]