Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ballyduff Kleinhoewes

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Ballyduff Kleinhoewes van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballyduff Kleinhoewes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ballyduff Kleinhoewes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballyduff Kleinhoewes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballyduff Small Holdings Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballyduff Kleinhoewes Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballyduff Kleinhoewes

Chara Farm Stay is perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n oornagstop wat jou sal help om jou kragte te herwin. Die plaas is aan die buitewyke van Bethlehem in Oos-Vrystaat geleë. Chara is ver genoeg van die dorp af om ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ballyduff Kleinhoewes

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Dorpsmeerkat is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in Bethlehem - 'n ideale ligging vir toeriste, skooltoere of sakereisigers. Klim net 'n paar trappies tot op die eerste verdieping, aanskou die panoramiese uitsig en...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Bread House B&B bied gerieflike verblyf in 'n veilige en huislike B&B in 'n rustige woonbuurt, Panorama, in Bethlehem, naby Hoogland MediClinic, winkelsentrums en Frontier Casino. Verblyf word gebied in 5 en suite-...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oor...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Atmosfeer, aandag aan detail en persoonlike diens maak Fisant-gastehuis voorwaar spesiaal. Ons is in die hartjie van die ongelooflike Sandstone Country in die dorpie Bethlehem. In hierdie rustige omgewing met sy pra...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Green Olive Panorama is 'n gastehuis wat luukse en ruim verblyf bied in Panorama, Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is 400 m vanaf die Dihlabeng Shopping Mall, 1,2 km van die staatshospitaal en MediClinic af,...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Harmony is in die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die perseel is slegs 1 km vanaf Hoogland MediClinic, 2 km vanaf ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Crown Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in die buitewyke van Bethlehem. Ouwêreldse gasvryheid word hier vervleg met 'n toevlugsoord van kultuur en 'n dankbare lewenswyse. Ideale verblyf vir besoekers wat al d...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

Petronella Guest House is net 3 km van Bethlehem af. Die gastehuis bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met wonderskone uitsigte op die Malotiberge en die Asrivier. Dis naby die N5 (Durban/Harrismith-p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hoogland Guesthouse is in 'n stil buurt in Bethlehem geleë. Dié gastehuis is net 120 m vanaf Hoogland Medikliniek. Daar is 9 en suite-kamers en 1 selfsorgkothuis. Elke kamer het 'n lessenaar, mikrogolf, yskassie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Green Olive Guesthouse bied luukse, ruim verblyf in Panorama in die Vrystaatse dorpie Bethlehem. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Dihlabeg-winkelsentrum en 1,2 km vanaf die Staatshospitaal en die MediClinic...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
B&B in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Faces Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis in Bethlehem. Dit is langsaan die N5-roete na Bloemfontein en Durban. Ons bied luukse B&B-akkommodasie vir vakansiegangers of sakereisigers. Elkeen van ons 9 ruim en suit...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hideaway is 'n moderne woonstel in Bethlehem wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

Annie's Overnight bied bekostigbare oornagverblyf in die dorp Bethlehem in die Vrystaat. Annie's Overnight bied slaapplek vir 2 gaste in 'n klein selfsorg-eenheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer he...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panorama, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Zen Orchid B&B is in Bethlehem geleë en word deur die eienaar bestuur. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstop, naby verskeie geriewe. The Zen Orchid bied verblyf in 2 slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za