Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Lodges (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Baltimore

3.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Baltimore van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Baltimore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Baltimore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baltimore akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baltimore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Baltimore Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Baltimore

Hierdie versteekte juweel is hoog op 'n heuwel in die suid-westelike deel van Marken, 'n klein vesting in Limpopo geleë. Die lodge is heel gepas Ehlathini genoem wat 'die bos' beteken aangesien die lodge wonderskon...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Marnitz, Baltimore

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte plaashuis van 100 jaar oud in Marnitz, net 35 km vanaf Groblersbrug en die Martin's Drift-grenspos na Botswana. Ons akkom...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marnitz, Baltimore

An Old School Stay is op Plaas Zandkraal geleë en is slegs 40 km vanaf Groblersbrug in 'n vreedsame omgewing. Dit bied ideale oornagverblyf voor jy die grens na Botswana oorsteek. Dié plaas bied verblyf naby die g...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Baltimore

Baobab Farm Cottages is in die hartjie van die Koedoesrandbosveld en poort na Botswana en majestueuse Kremetart-wêreld. Dit is slegs 40 km van Groblersbrug/Martinsdrif grenspos af en dit bied 'n unieke en rustige s...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Lodge in Baltimore

Shelanti Game Reserve is 17500 hektaar groot en lê tussen die plattelandse dorpies Marken en Baltimore in Limpopo. Die wild-lodge is deel van die malaria-vrye Waterberg-biosfeerreservaat. Die lodge bied selfsorg- ...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Baltimore

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa is aan die voet van die Waterberge geleë en het 'n behaaglike atmosfeer waar gaste in tipiese Hemmingway-tente kan bly. Die lodge is sowat 4 ure vanaf Johannesburg. Die l...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Baltimore

Slaap n Biekie bied gastekamers op 'n privaat plaas 7,5 km vanaf Baltimore. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek óf vinnige oorslaap. Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 en...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Baltimore

Nthubu Safari Camp is in die malaria-vrye Masebe Reservaat geleë en bied 'n ongelooflike rustige ervaring. Let asb. daarop dat 'n motor met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel word op die kamp te bereik. Gedurende die...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Baltimore

Tony's Place is 'n selfsorg bos-lodge, geleë op 'n klein wildsplaas in Tolwe, wat net van die R561 af is in die hart van die Limpopo Provinsie. Tolwe bied pragtige platteland, weg van die mens en ontwikkeling. Verb...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Baltimore

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Simba Safaris African Pride is naby Lephalale, wes van die Mokolorivier geleë. Die wildsplaas is minder as drie uur se ry van Pretoria af. Dit is ideaal geleë vir 'n bosveldwegbreek, privaat konferensie of spanbo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za