Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
B&Bs (2)
Wildsplase (17)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Balule Natuurreservaat

4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Balule Natuurreservaat van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Balule Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Balule Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balule Natuurreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balule Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balule Natuurreservaat Akkommodasie

29 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balule Natuurreservaat

Maninghi Main Lodge, wat 'Plek van oorvloed' beteken, en die selfsorgkothuis, is in die Parsons-gedeelte noord van Balule Wildreservaat, wat oop is vir die Krugerwildtuin (groter Kruger-streek). Die lodge en kothuis...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Blyde River Cabin Guesthouse is 'n privaat houthuisie in 'n wildreservaat op die rand van 'n bedreigde rivierwoud. Hier sal die gekabbel van die Blyderivier jou van al jou sorge laat vergeet. Die opset is ideaal vir...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Balule Natuurreservaat

Kruger, Balule - Tulani Manor Lodge is 'n privaat Groot 5 selfsorg-lodge in die Balule Natuurreservaat en is deel van die Groter Kruger Wildtuin. Die verblyf sluit 2 begeleide wildritte per dag in. Tulani Manor vers...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Balule Natuurreservaat

Little Carthage is die perfekte wegbreek vir gaste wat mal is oor die Bosveld. Dit is in die 1000 ha-Ndlovumzi Natuurreservaat geleë waar kameelperde, sebras, koedoes, njalas, elande, waterbokke, rooijakkalse wei. ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Ekuthuleni 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde chalet met slaapplek vir 6 in 'n veilige kompleks 22 km vanaf Hoedspruit. Die kompleks is op die oewer van die Olifantsrivier en is oop vir wild soos ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Balule Natuurreservaat

Leopard Rock Lodge is op ’n natuurreservaat tussen Hoedspruit en Phalaborwa geleë. Die landgoed is lekker naby die Phalaborwa Hek van die Krugerwildtuin. Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers....

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Blyde River Log House is 'n selfsorg-houthuis in 'n wildbewarea sowat 25 km buite Hoedspruit. Dis die ideale plek vir 'n gesinswegbreek, romantiese naweek of wegtrekplek om die Blyderivierspoort en Krugerwildtuin me...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Ekuthuleni River Front Chalets is naby Hoedspruit geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n wegbreek na die bosveld. Die lodge is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied talle besienswaardighede en doendinge in di...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Balule Natuurreservaat

Elephant Rock Villa is in Mica, 37 km vanaf Kapama Wildreservaat. Dis 22 km vanaf Hoedspruit en bied 'n uitsig oor die Olifantsrivier. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R4 490
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Balule Natuurreservaat

Die Hoof Lodge is geleë in die hartjie van die Raptor Retreat. Die Hoof Lodge het 'n dek wat uitkyk oor 'n oop vlakte met troppe wild wat rustig wei of hul dors les by die watergat. Die groot sitkamerarea is het g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za