Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Lodges (14)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Balule Natuurreservaat

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Balule Natuurreservaat van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Balule Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Balule Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balule Natuurreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balule Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balule Natuurreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Balule Natuurreservaat

Shobi Nature Reserve is 30 minute buite Hoedspruit en bied gaste die geleentheid om te ontspan en die rustigheid van die bos te geniet. Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 ruim kamers. Die hoofsla...

Vanaf
R7 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Balule Natuurreservaat

NDzuti Safari Camp is in The Maseke Wildreservaat geleë wat deel vorm van die Groter-Krugerwildtuin - 'n diverse omgewing met lieflike uitsigte oor klipkoppies, die Olifantsrivier, rooi grond, hoë bome en lang gra...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Bushriver Lodge is net 25 km van Hoedspruit, aan die oewer van die magtige Olifantsrivier in die Limpopo. Ons bied aan gaste volledige of selfsorg-akkommodasie in luukse eenhede met en suite-badkamers en lugversorgi...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Blyde River Wilderness Lodge is langs die Blyderivier-canyon naby Hoedspruit geleë en is minder as 'n uur se ry van die Kruger Wildtuin se Orpen-hek af. Blyde River Wilderness Lodge is 'n grasdaklodge langs die oew...

Vanaf
R13 520
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Balule Natuurreservaat

Garonga Safari Camp is 'n eksklusiewe kamp in die Makalali Reservaat na die weste van die Krugerwildtuin wat oor 22 000 ha strek. Die reservaat verseker 'n intieme wild-ervaring in 'n rustige omgewing, waar jy net k...

Vanaf
R5 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Balule Natuurreservaat

Tsakane Safari Camp is in die Balule Natuurreservaat geleë en dit vorm deel van die Groter Kruger Nasionale Park van sowat 3,5 miljoen hektaar wat die tuiste van die Groot 5 is. Die instansie word omring deur 'n di...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Balule Natuurreservaat

Kruger Bush Camp is 'n gerieflike boskamp in die Balule Natuurreservaat op die R40 en deel oop grense met die Krugerwildtuin. Die omheinde kamp bied 'n keuse tussen die Kruger-kothuis, Bushwillow-tent, Sausage Tree...

Vanaf
R8 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

In die hart van die Afrika-wildernis, waar die natuur hoogty vier, lê die rustige toevlugoord, Mohlabetsi. Jou gashere, Tony en Alma, nooi jou uit om nader aan die natuur te beweeg met hulle safari-aktiwiteite. Hi...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Balule Natuurreservaat

Tulani Bushveld Safari Lodge is in 'n privaat natuurreservaat geleë en vorm deel van die groter Krugerwildtuin naby Phalaborwa. Let asb. daarop dat daar geen heining tussen die reservaat en die Krugerwildtuin is ni...

Vanaf
R7 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Balule Natuurreservaat

Sausage Tree Safari Camp is in die Balule Natuurreservaat geleë. Gaste kan gereed wees om besondere wild en ongelooflike uitsigte te sien, want ons grens aan die Krugerwildtuin is oop, en die Noordelike Drakensberg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]