Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (2)
Lodges (14)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Balule Natuurreservaat

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Balule Natuurreservaat van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Balule Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Balule Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balule Natuurreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balule Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balule Natuurreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Balule Natuurreservaat

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Zebra Lodge is 'n lieflike selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed, 'n bewarea aan die buitewyke van die dorp. Hiér sal jy rooibokke, koedoes asook vlakvarke sommer so tussen die huise sien wei. Zebra Lodge...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Squirrel Inn is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Bosveld. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hoedspruit, Limpopo

Hoedspruit Hotel bied bekostigbare verblyf in Hoedspruit, 'n dorpie aan die voet van die Klein Drakensberg en die spoorlyn vanaf Tzaneen na Kaapmuiden. Die omgewing is bekend vir sy pragtige bergreekse en wildlewe. ...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

The Belgium Inn bied verblyf in 'n luukse lodge wat in die Hoedspruit privaat wildlandgoed geleë is. Die landgoed is die tuiste van 'n verskeidenheid kleinwild insluitend bokke, ystervarke en vlakvarke. Jy mag dal...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Jimali Bush Retreat is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Hoedspruit Wildlife Estate. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Hierdie huis het 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. D...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Giraffe Lodge is op die asemrowende Hoedspruit Wildlife Estate in die Limpopo-provinsie geleë. Hoedspruit is 'n klein dorpie omring deur die Kruger Wildtuin, Blyde-rivier en verskeie van Suid-Afrika se mees gewilde...

Vanaf
R16 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Becks Safari Lodge bied verblyf wat alles insluit met 'n uitsig oor die Makhutsi-rivier in die Karongwe Wildreservaat. Dié eksklusiewe lodge bied 'n rustige wegbreek van die stadsgeraas. Becks Safari Lodge het 11...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Amandari Lodge is 'n boslodge wat in die Hoedspruit Wildlandgoed geleë is, slegs 40 minute van die Krugerwildtuin se Orpen-hek af. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die...

Vanaf
R12 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Tinghala Luxury Holiday Accommodation is 'n luukse vyfslaapkamer-vakansiehuis wat in die hartjie van die Bosveld in die veilige Hoedspruit Wildlandgoed met toegangbeheer geleë is. Tinghala bied aparte verblyfopsies...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

The Bush House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n privaat erf op die veilige Hoedspruit Wildlife Estate. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1,5 badkamers. Elke slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]