Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (2)
Lodges (14)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Balule Natuurreservaat

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Balule Natuurreservaat van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Balule Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Balule Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balule Natuurreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balule Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balule Natuurreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Balule Natuurreservaat

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Die landgoed is 'n privaat wildplaas wat al vir 56 jaar bestaan en dié vallei is 'n ongerepte toevlugsoord vir wild met wildreservate aan alle kante. 'n Klein sytak van die Olifantsrivier vloei deur die landgoed e...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Bush Talk is 'n selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed net buite Hoedspruit. Dit is nie ongewoon vir impalas, koedoes en vlakvarke om tussen die huise van dié landgoed rond te loop nie. Die pragtige lodge h...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

The Villa Belgium is 'n selfsorg-lodge op die Hoedspruit Wildlife Estate. Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Do-Drop-In is die perfekte wegbreekplek om te ontspan en die buitekant te geniet. Dit is in die hartjie van Hoedspruit geleë wat skuil tussen die Krugerwildtuin en Blyderivierspoort. Do-Drop-In het 3 selfsorg-eenh...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Lodge 472 Hoedspruit is 'n goed gevestigde selfsorgeenheid in die Hoedspruit Wildlandgoed. In hierdie beskermde deel van die Laeveld wei rooibokke, koedoes en vlakvarke vrylik tussen die huise rond. Die landgoed is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

Switsongo Boutique Bed and Breakfast is smaakvol versier en in Hoedspruit Wildlandgoed. Dié landgoed is in Suid-Afrika se wildkyk-hartland. Dis 'n omgewing wat spog met die Groot 5, pragtige voëllewe, plante en re...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Moya Safari Villa is op die Hoedspruit Wildlandgoed en word omring deur die ongerepte Afrika-wildernis en die Krugerwildtuin. Dis die ideale wegbreekplek vir gesinne of paartjies en bied tradisionele gasvryheid, tu...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Impala Lodge is 'n lieflike selfsorg-lodge op die Hoedspruit Wildlife Estate, 'n bewarea aan die rant van die dorp Hoedspruit. Gaste kan die impalas, koedoes en vlakvarke wat tussen die huise rondloop dophou. Die ...

Vanaf
R3 550
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Igugu Lodge is die perfekte bosveld-wegbreek en is in die Hoedspruit Wildlandgoed geleë. Alhoewel dit afgesonder voel, is dit slegs 'n paar minute se ry vanaf geriewe in die toeriste dorpie, Hoedspruit, met verskei...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Thuhlo Guest Lodge is in 'n veiligheidskompleks in 'n wildreservaat in Hoedspruit geleë. Wildkyk-staproetes en -ritte kan in die reservaat gereël word, en gaste kan ook gaan fietsry of visvang by die nabygeleë da...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]