Geverifieerde Resensie
Balule Nature Reserve
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Balule Nature Reserve bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
Rio dos Elefantes River Camp
"Die toegangsfooi het verander sonder vooraf kennisgewing en die dame by die hek was uiters onvriendelik en duidelik nie lus vir haar werk nie."
Rio dos Elefantes River Camp
"Balule is 'n Groot 5-natuurreservaat. Dit is nie die tipe plek waar jy kan uitklim en rondwandel nie."