Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bantrybaai

Bantry Bay Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in die eksklusiewe woonbuurt Bantry Bay. Dié tuiste is smaakvol versier en bied lieflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Bantry Bay Vi...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seepunt, Bantrybaai

Nevada Sea Cliff is ’n selfsorgwoonstel in Bantry Bay, ’n welvarende voorstad van Kaapstad teen die hange van Leeukop. Dit kyk oor die rotagtige kuslyn uit en is naby Seepunt en Clifton. Daar is 2 onderskeie wo...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 2 mense
B&B in Bantrybaai

De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog. Ons geriewe en toegewyd...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai

307 Seacliffe is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Bantrybaai, Kaapstad. Die gebou is net 5 minute vanaf die Seepunt-Pavilion en Clifton se strand, en 10 minute vanaf Kampsbaai. Die woonstel is ten ...

Vanaf
R8 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bantrybaai

Garden House is 'n paradys in 'n lieflike woonbuurt aan die voet van Leeukop in Bantrybaai. Daar is 4 slaapkamers in die bekoorlike selfsorg-eenheid by die prentjiemooi wegbreekplek wat oor die strand, reuse tuin en...

Vanaf
R40 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bantrybaai

Nautilus is 'n ruim selfsorgwoonstel met 3 vlakke wat in die gewilde Bantry Bay in Kaapstad geleë is. Die woonstel bied heerlike verblyf in Kaapstad en die dekor is geïnspireer deur die Atlantiese Oseaan wat vanaf...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bantrybaai

Compass House Boutique Hotel is 'n modieuse B&B in Bantrybaai, Kaapstad. Dié gastehuis bied prentjiemooi uitsigte van die Atlantiese Oseaan en die area. Verblyf by Compass Boutique Hotel beskik oor 15 suites wat ...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bantrybaai

Aegea is 'n keurige vyfslaapkamer-villa wat hoog bo Bantry Bay geleë is met eindelose uitsigte oor die horison. Danksy die huis se verskeie vlakke het al die kamers ongelooflike uitsigte oor die see en glasskuifdeu...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai

38 Botany Bay is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in 'n stil straatjie in Bantrybaai geleë is. Dit is na aan verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bantrybaai

Jocelyn Op Bantry Bay is 'n uitstekende woonstel met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n see-uitsig op 'n eksklusiewe plek langs Kaapstad se Atlantiese kus geleë. Dié woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in 'n konin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bantrybaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...