Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R26 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bantrybaai

Nautilus is 'n ruim selfsorgwoonstel met 3 vlakke wat in die gewilde Bantry Bay in Kaapstad geleë is. Die woonstel bied heerlike verblyf in Kaapstad en die dekor is geïnspireer deur die Atlantiese Oseaan wat vanaf...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai

38 Botany Bay is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in 'n stil straatjie in Bantrybaai geleë is. Dit is na aan verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bantrybaai

Vanaf
R17 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Ocean View Palm Villa is 'n indrukwekkende en moderne selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor Bantrybaai. Die huis spog met beeldskone uitsigte oor die see. Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

3 Bantry Palms is 'n ruim, moderne selfsorgwoonstel in Bantry Bay - 'n windvrye gebied in Kaapstad. Dis net 'n entjie van 'n bushalte en die strand af. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, ...

Vanaf
R1 960
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Boutique Hotel & Spa is 'n gesofistikeerde toevlugsoord in die stad en bied puik akkommodasie aan Kaapstad se Atlantiese kus. By O on Kloof Boutique Hotel & Spa word glansende stedelike ontwerp soomloos v...

Vanaf
R80 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Sea Lion is 'n pragtige, luukse huis in Fresnaye, 'n welvarende woonbuurt in Kaapstad tussen Seinheuwel en Seepunt. Sea Lion is op die rand van die Leeukop Natuurreservaat geleë met 'n pragtige uitsig oor die Atlan...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Residence is in Bantry Bay geleë. Die huis is op die rotse met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan in een van die mees eksklusiewe kusgebiede op die Atlantiese kus. Hierdie kusgebied is gesog omdat dit a...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Clifton Views is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die eksklusiewe voorstad Clifton, langs die kus. Dié woonstel bied ongelooflike uitsigte oor die see, Cliftonbaai en die Twaalf Apostels. Dit is ook naby die Blouvla...

Vanaf
R15 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Villa Arcadia is op die grens tussen Fresnaye en Bantrybaai in die spoggerige Arcadia-straat geleë. Die villa bied asemrowende, panoramiese uitsigte oor die see, stad en berge en dit is gerieflik na aan die strande...

Vanaf
R6 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Sarah's Spot is 'n pragtige villa in Seepunt, 600 m van die strand af. Die villa bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Bantrybaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za