Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bantrybaai

Vanaf
R27 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

St Louis is 'n selfsorgvakansiehuis in Fresnaye, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf na aan verskeie besienswaardighede in die Atlantiese Kusstreek. Dié keurige huis het lugversor...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Gryp die geleentheid aan om die glansryke en eksklusiewe leefstyl van Cliftonstrand in Kaapstad te beleef. Dit is die ideale vakansiehuis om in Kaapstad te huur. Dit is naby die tweede strand van Clifton met die han...

Vanaf
R9 375
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Fresnaye Villa is 'n pragtige huis met slaapplek vir 6 gaste, en het 'n pragtige uitsig oor die see. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 en suite-slaapkamers, en 2 balkonne, elk met 'n uitsig oor die see. Die eerste en...

Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Fresnaye Dream is 'n moderne selfsorghuis wat in Fresnaye in Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n tikkie elegansie, naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge a...

Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Avenue Fresnaye is 'n ruim en luukse selfsorghuis in 'n goeie omgewing in Fresnaye. Die huis is nuut opgeknap en dis stapafstand van al die geriewe, restaurante en winkels af en net 5 minute se ry van Clifton en Kam...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ashby Holiday Accommodation King Palm 34 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt. Die kompleks is naby restaurante en Sunset Beach. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ashby Holiday Accommodation Ocean Bliss 10 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Seepunt in Kaapstad. Die kompleks is naby restaurante en Sunset Beach. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ocaso is in Seepunt en is ’n drieslaapkamerwoonstel met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Die woonstel se sentrale ligging maak dit die ideale basis vanwaar gaste die stad se vernaamste besienswaardighede kan ve...

Vanaf
R155 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

Nettleton House bied selfsorgverblyf in 'n treffende, aardse, ligte en ongekunstelde huis in die vooraanstaande woonbuurt, Clifton. Die huis se asemrowende uitsig van Clifton, die Twelve Apostles-bergreeks en Atlant...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 120
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Atlantic Apartment with Bantry Bay Seaviews bied selfsorgverblyf naby die strand en pawiljoen op die grens van Bantry Bay en Seepunt in Kaapstad. Die woonstel is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bantrybaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za