Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Bantrybaai

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Bantrybaai van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Bantrybaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bantrybaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bantrybaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bantry Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bantrybaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bantrybaai

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Atlantic Sea-View Apartment bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Seepunt, Kaapstad. Die kompleks is oorkant die Seepunt Promenade naby die Seepunt Pawiljoen geleë. Dié woonstel is 179 m² en bied s...

Vanaf
R922
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Planet Africa 1 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in Seepunt, Kaapstad. Die kompleks is ideaal naby die Seepunt Pavilion, die Promenade en die strand. Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 2 slaapkamers e...

33% af Aanbod!
VanafR650
R433
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Planet Africa 31 is 'n ateljeewoonstel van 40 m² wat slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders bied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer is opgeknap en het ...

33% af Aanbod!
VanafR650
R433
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Planet Africa 32 is 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. In die slaapkamer-area is daar 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamerarea. Die badkamer is onlang...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Sunshine Letting Self-catering Apartments is in Seepunt, stapafstand vanaf winkels, restaurante, kroeë en die Seepunt-promenade. Verblyf word gebied in stylvolle selfsorgwoonstelle wat ateljee- en tweeslaapkamerwoo...

Vanaf
R11 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Head Road Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieverdiepinghuis bo in Fresnaye. Gaste kan asemrowende see-uitsigte van oral in die huis geniet. Dié huis beskik oor 4 en suite-kamers en het slaappl...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

7A Clifton Steps is 'n pragtige selfsorgwoonstel met twee slaapkamers op Clifton Steps. Hierdie juweel van 'n plekkie bied ruim akkommodasie in 2 slaapkamers, en beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea wat oop...

Vanaf
R16 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye, Wes-Kaap

Disandt Villa bied verblyf in 'n dubbelverdieping-selfsorghuis met 'n Art Deco-boustyl. Die huis is beskut van die suidooster se stormwinde en is in die eksklusiewe buurt, Fresnaye, net 10 minute se ry vanaf die ber...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clifton, Wes-Kaap

301 First Beach is in die kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalte-verblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moederstad. Di...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fresnaye, Wes-Kaap

Ons ligging in Fresnaye bied gaste maklik toegang tot Kaapstad se besienswaardighede en sakegeriewe. Sundown Manor Gastehuis het die ideale ligging, of jy nou 'n sakereisiger of vakansieganger is. 'n Vriendelike en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Bantrybaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za