Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Barandas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Barandas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barandas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barandas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Barandas Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Barandas

Paardekloof Plaas is 'n produserende plaas in Barandas wat tussen Uniondale en De Rust geleë is. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Voorman's Huisie is toegerus vir selfsorg en dit het slaapplek vir 4 gaste. Die...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Barandas

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Willowmore, Baviaanskloof Ingang

Rens Reich Country Estate B&B bied rustige verblyf op 'n plaas in die Olifantsriviervallei en kyk uit op die Swartberge. Die gastehuis bied 4 privaat eenhede, insluitend 3 kamers en 'n rondawel. Gaste het toegang t...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Bon Accord Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Uniondale geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag. Ons bied verblyf in 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. E...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Huisie Ommie Hoek is 'n ten volle gemeubileerde, losstaande tweeslaapkamerkothuis in 'n stil straat weg van die hoofstraat af in Uniondale. Uniondale is 'n klein plattelandse dorpie in die Wes-Kaapprovinsie by die w...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Ouwerf Gastehuis is 'n bekoorlike B&B wat in die pragtige dorpie, Uniondale, 'n uur se ry van George af geleë is. Die gastehuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 gastekamers. Daar is 3 slaapkamers wat 'n dubbelbed he...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Uniondale Manor Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte gastehuis met pragtige geelhoutvloere en plafonne wat in die vroeë 1900's gebou is. Die gastehuis is stapafstand van die gelisensieërde Hungry Gh...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Uniondale Guest Lodge is 'n gastehuis in 'n eeu-oue historiese gebou in die Karoo-dorpie Uniondale. Dié gastehuis beskik oor 4 slaapkamers. Elke kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

The Old Goat Guest House is 'n ouwêreldse gastehuis in Uniondale in die Klein-Karoo wat uit die 1900's dateer. Dit het as 'n losieshuis begin en word deesdae as 'n gastehuis bestuur. The Old Goat Guest House beski...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Uniondale, Baviaanskloof Ingang

Die Shulteheim Hotel in Uniondale dateer uit 1832 en is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n meisiekoshuis in die 1900's gebruik en dit is toe in 2009 opgeknap en in ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Karoo

El Yolo One is 'n gasteplaas wat aan die voet van die Swartberge in die Groot Karoo geleë is. Ons gaste kan met verskeie plaasdiere soos beeste, skape, kalkoene, eende, ganse, poue en hoenders kennis maak. Let asb....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...