Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Barbeque Downs besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Barbeque Downs.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barbeque Downs akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barbeque Downs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Barbeque Downs Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Barbeque Downs

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR840
R672
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midrand, Kyalami A.h.

Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinhuisie op 'n residensiële eiendom in Beaulieu Country Estate in Kyalami, Johannesburg geleë. Verblyf is in 2 eenhede beski...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenferness, Kyalami A.h.

The Roosters Nest BnB word deur 'n gesin besit en bestuur, en is in 'n pragtige en luisterryke plattelandse plekkie geleë. Die lowerryke tuin bied 'n rustige plattelandse gevoel. Die B&B is het maklike toegang tot...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunninghill, Airdlin

86 Edison Guest Lodge is in 'n veilige kompleks met selfsorggeriewe. Dit is in die hartjie van Sunninghill geleë. Dit is direk oorkant die Netcare Sunninghill Hospitaal, wat dit ideaal maak vir gaste wat geliefdes ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Airdlin

The Woodmead Guest Lodge is oorkant die Sunninghill Hospitaal geleë, wat dit die ideale blyplek maak vir die besoek van pasiënte of familielede. Hierdie lodge bied 7 standaard en suite-slaapkamers, elk met slaapp...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Carlswald, Johannesburg

Cycad Place is in Carlswald, Midrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne, besoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié gastehuis beskik oor 4 sui...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Leeuwkop, Johannesburg

Veranda House bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perseel met natuurlike waterpoele en tuine. Veranda House is in Glenferness, in Midrand geleë en bied verblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle, ideaal vir sak...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vorna Valley, Johannesburg

Waterfall Guest House is in Midrand, 'n lekker sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria. Dis naby die hoof-sakesentra, restaurante, winkelsentrums, Mall of Africa, Gallagher Convention Centre en die gewilde ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vorna Valley, Johannesburg

City Lodge Hotel Waterfall City is in Midrand, 'n area tussen Johannesburg en Pretoria wat vinnig aan die ontwikkel is. Die hotel is in 'n sake- en ontspanningsdistrik naby die ikoniese Mall of Africa en Waterfall C...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vorna Valley, Johannesburg

Chez Therese Self-Catering is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

De Lone Hill Haven bied verblyf in ’n luukse voorstad, Lonehill in Sandton. Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, ’n bed vir 1 kind en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami, Witpoort

Villa Botanica is 'n eersteklas-gastehuis in Kyalami Landgoed, 'n rustige plattelandse bestemming in die hartjie van Johannesburg. Hierdie perdelandgoed behoort aan die wêreldbekende Lipizzaners en is naby Kyalami ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crowthorne, Kyalami

The Private Place is 'n blyplek in Johannesburg wat in een van Midrand se mees gesogte buurte, Crowthorne, op 'n landbouhoewe geleë is. Dit het die ideale ligging om van Gauteng se gewildste bestemmings en toeriste...

15% af Aanbod!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Paulshof

Paulshof Guesthouse and Apartments is in Sandton in Gauteng ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos Monte Casino, Bird Gardens en Johannesburg Zoo. Dit is ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Carlswald, Johannesburg

7 on Whisken is sentraal geleë noord van Johannesburg. Dié luukse B&B bied huislike verblyf vir sakelui. Die tuin is pragtig en ryk aan voëllewe. 7 on Whisken word deur die eienaar bestuur en Dee en Tania maak se...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Paulshof, Leeuwkop

The Pepper Tree B&B is gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Paulshof in Johannesburg. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die Westelike Verbypad en die omgewing van Sunninghill, Lone Hill, Rivonia en Brya...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Barbeque Downs akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za