Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Barkly East besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Barkly East.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barkly East akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barkly East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Barkly East Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Barkly East

Lalani Nathi Guesthouse is in Barkly-Oos geleë en word deur die eienaar bestuur. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word gebied in 5 smaakv...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Barkly East

Royal Manor is ‘n bekoorlike hotel in Barkly-Oos, 'n bekoorlike dorp wat in die Suidelike Drakensberge skuil. Dié hotel het verblyf in 2 gesinskamers op die eerste verdieping, 6 koningingrootte-kamers op die eer...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Barkly East

The Hayloft bied gerieflike selfsorgverblyf in die onderste verdieping van 'n Victoriaanse huis in Barkly-Oos, 75 km vanaf die ongerepte ski-hange van Tiffindell. Dié smaakvol versierde eenheid het 2 slaapkamers. ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Barkly East

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Rhodes, Oos-Kaap

Hazeldell is 'n pragtige gastehuis in die skilderagtige omgewing van Barkly-Oos en is versteek tussen wonderskone valleie, riviere en steil berge. Die gastehuis het 'n sitarea met 'n kaggel en pragtige uitsigte oor...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Grens Area, Oos-Kaap

Stone House Bed and Breakfast or Self-catering Farm Stay is op 'n merinostoetplaas geleë en bied rustige plaasverblyf met ontbyt en/of aandete, of gaste kan 'n die selfsorgopsie kies. Dit is ideaal vir paartjies, g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodes, Grens Area

Branksome Country House bied verblyf op die werkende Branksome-plaas in die Suidelike Drakensberg. Die Vosloo-familie wat al vir jare in die area boer, besit en bestuur die gastehuis. Dit is die perfekte plek om te ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Millerd Mountain Accommodation bied selfsorg-akkommodasie en is onder die majestueuse Avoca-piek geleë. Gaste kan kies tussen die Switserse Millerd Mountain Cottage of die ruim plaashuis, Millerd Mountain Lodge. T...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Steepside Guest Farm is sowat 40 km vanaf die dorp Barkley-Oos op 'n grondpad na Rhodes geleë. Dié plaas is naby die historiese Rhodes en die Tiffindell Ski-oord by Lesotho se grens. Daar is verblyf op die plaas i...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lady Grey, Oos-Kaap

Gairtney Guest Farm is in die pragtige Joubertspas geleë, net 1 km van die teerpad af en maklik bereikbaar vir enige motor. Dié selfsorgkothuis is geskik vir 'n gesin of klein groepe. Daar is 'n dubbelkamer met ...

Vanaf
R5 140
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rhodes, Oos-Kaap

Rhodes Cottages - Welgemoed Trout Lodge is 'n selfsorg-lodge net 23 km van die klein dorpie Rhodes af in die Suidelike Drakensberg-streek. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na aan die Bok...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za