Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Barkly-Wes

2.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Barkly-Wes van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Barkly-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Barkly-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barkly-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barkly West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Barkly-Wes Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Barkly-Wes

Beleef Noord-Kaapse rustigheid en gasvryheid by die Olyfhuis, 'n eksklusiewe gastehuis op die plaas Holsdam. Die plaas is 4 kilometer van Barkley-Wes en 39 km van Kimberley af geleë, dit is die perfekte toevlugsoor...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barkly-Wes

Uitspanoord is aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley geleë. Verblyf is beskikbaar is verskeie eenhede in die tuin en daar is 'n swembad. Gaste het die keuse...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Barkly-Wes

One Fountain B&B is 'n klein instansie wat in Barkly-Wes. Dis 'n klein dorpie wat so 40 km van Kimberley af geleë is. Dis 'n baie gewilde bestemming onder reisigers en toeriste. Die dorpie is die tuiste van twee kr...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Barkly-Wes

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Oord in Noord-Kaap

Machau River Resort is aan die oewer van die Vaalrivier, ongeveer 25 km buite Kimberly geleë. Die oord het 9 dubbelkamers en 3 gesinskamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie ...

Vanaf
R3 580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari, Noord-Kaap

Mattanu Privaat Wildreservaat is in die skaduwee van inheemse kameeldoringbome geleë. Dié wildreservaat word deur 'n familie besit en bestuur en bied ongeëwenaarde luukshede in 'n ongerepte omgewing en 'n intieme...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Roodepan

Newlands Country Lodge is op 'n plaas aan die buitewyke van Kimberley geleë. Dis sowat 10 km buite die middedorp en bied 19 bekostigbare selfsorg-eenhede op die plaas. Twee van die eenhede is geskik vir skoolgroepe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kimberley, Noord-Kaap

Marrick Safari is net 12 km van Kimberley af en bied gerieflike verblyf op 'n wildplaas met 3000 hektaar ongerepte grasveld. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis wat soos 'n herehuis ontwerp is. Dit was die oorsp...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Dié selfsorg-gasteplaas is op 'n pragtige plaas in die Noord-Kaap, net 12 km buite Kimberley, geleë. By Mein Heim kan gaste op wildritte gaan of voetslaan na die Boesman-koppie met boesmantekeninge. Daar is 4 se...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Verwoerd Park

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af. Die verb...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kimberley, Noord-Kaap

Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley. Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n stort, aparte toilet en '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Barkly West akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bo Karoo blad indien jy na meer Bo Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]