Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bashewa AH besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bashewa AH.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bashewa AH akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bashewa AH Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bashewa AH Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bashewa AH

Luna Gastekamers bied rustige verblyf op 'n kleinhoewe in Bashewa. Gaste kan kies tussen 2 privaat kamers met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n privaat ba...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bashewa AH

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Nature Conservancy Log Cabin bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-houthuisie wat in 'n natuurbewaring aan die oostelike buitewyke van Pretoria is. Hier kan gaste 'n plaas-atmosfeer met uitsigte oor die laventelveld...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tierpoort, Pretoria

This is It Apartment is 45 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en is op 'n kleinhoewe in Tierpoort geleë. Ons is ook na aan verskeie trou-venues in die omgewing. This is It Apartment beskik oor 1 dub...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Tierpoort, Pretoria

Merops Wedding & Conference Centre is na die byvreter vernoem en bied gerieflike, gemeubileerde verblyf wat oor Donkerhoek uitkyk. Gaste kan tussen 6 eenhede kies wat slaapplek aan 2 tot 4 mense bied, 3 chalets en ...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Watercrest Venue is 'n pragtige gastehuis in 'n prentjiemooi tuin in Pretoria se Bronbergvallei. Dis naby Pretoria-Oos en bied 'n vreedsame wegbreek aan gesinne en paartjies. Verblyf word gebied in 5 kothuise. Elke...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tierpoort, Pretoria

Three Thymes Inn bied bekostigbare en stylvolle oornagverblyf op 'n kleinhoewe naby Pretoria-Oos. Die area bied 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook noemenswaardige ou geboue en museums wat di...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mooikloof, Tierpoort

White Linen Guesthouse is in die rustige Tierpoort-woonbuurt aan die uithoeke van Pretoria geleë en dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trou-venues. Dié gastehuis het 3 dubbelkamers, 'n aparte ateljee-eenheid...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Stoneybrooke Farm is op 'n 220 hektaar werkende plaas geleë met koeie, ganse, hoenders en apies. Die plaas kan as rustig, vreedsaam en stil beskryf word. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne we...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Tierpoort

Arendskop is ’n gastehuis op ’n kleinhoewe in die rustige voorstad Tierpoort aan die buitewyke van Pretoria. Verblyf word in 5 dubbelkamers gebied. Die kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Gauteng

Cussonia Country Home is in 'n bewarea 50 km buite Pretoria geleë. Verblyf word in 4 ruim slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste gebied. Acacia en Cussonia is in die hoofhuis en Celtis en Cat Thorn is in die koth...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za