Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bassonia

5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Bassonia van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Bassonia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bassonia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bassonia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bassonia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bassonia Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mulbarton, Bassonia

Villa Lugano Guesthouse is 'n eksklusiewe en luukse Mediterreense 4 ster-gastehuis wat 'n AA Quality Assured Superior-gradering het. Dit is ideaal geleë in Mulbarton in Suid-Afrika se Stad van Goud, Johannesburg. D...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Linmeyer, Bassonia

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenvista, Bassonia

165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise is in die Mount Pellan Residence in die Hills, Johannesburg-suid, geleë. Die gastehuis is langs die elfde gatjie van Glenvista-buiteklub en -gholfbaan geleë en bied gehalte-v...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bassonia

Wildpear bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 3 ongekunstelde eenhede met 'n industriële ontwerp in die voorstad Bassonia in die suide van Johannesburg. Die eiendom het 'n pragtige uitsig oor die omliggende ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bassonia

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Glenvista Guest House is in Glenvista in Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besiensw...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mulbarton, Alberton

59 on True North Guest Rooms is in die vriendelike voorstad Mulbarton in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied 'n rustige atmosfeer gepaard met 'n Franse industriële-kultuur. Daar is 6 en suite-slaapkamers, elk...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Glenvista, Alberton

Naomi’s Place bied huislike verblyf wat ideaal is vir oornag, sakereisigers en vakansiegangers. Dis in Glenvista in Johannesburg se suide, word privaat besit en is gebou om gerief te bied. Naomi's Place bied ook m...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Map's View Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Glenvista in die suide van Johannesburg. Die gastehuis is hoog teen die heuwels geleë en het 'n panoramiese uitsig oor die Kliprivie...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Mulbarton, Alberton

3 on Eves Guesthouse is in Mulbarton geleë en bied verblyf in 2 gastekamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer bied toe...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Meyersdal, Alberton

Siesta Self-catering Apartment is in die veilige Meyersdal Crest-landgoed in Alberton geleë. Dié eenheid is langsaan die eienaar se hoofhuis. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Heavenly Boutique Guesthouse is 'n spoggerige 4-ster-gastehuis in die hartjie van Johannesburg-Suid. Ons gee baie aandag aan detail, die diens is puik en ons skep 'n aangename, intieme atmosfeer vir gaste wat op soe...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Meyersdal, Alberton

Die Le Cozmo Gastehuis is in Meyersdale, 'n luukse buurt in Alberton, geleë. By die Le Cozmo Gastehuis is ons trots op ons uitstekende diens en gee ons aandag aan die kleinste besonderhede, pragtige dekor en vriend...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Alberton, Alberante

Serenity Guest House is in Alberton geleë en bied bekostigbare B&B-verblyf in 'n huislike omgewing wat ontspanne verblyf waarborg. Verblyf word gebied in 9 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en beskik oor...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
B&B in Johannesburg, Suideroord

Bayete Lodge is in 'n vreedsame voorstad in die suide van Johannesburg geleë. Dis op die eienaar se eiendom, naby die M1, N1 en N12, Kliprivier Natuurreservaat, Gold Reef City en die middestad. Die kothuis bied sl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Johannesburg, The Hill

Kate's Nest Guest House is in die woonbuurt The Hill in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, mediese reisigers én vakansiegangers. Die verblyf word aangebied in gastekamers...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Bassonia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za