Verified Reviews
Baviaanskloof
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Baviaanskloof
Rated 4.2 out of 5 based on 106 reviews.
"Sadly the roads and infrastructure are not well cared for as we see in most provinces run by the government party. And we travel far and wide."
"Joubertina is a little gem in the Eastern Cape. Quieter route than the N2, and is amazing to pass through all the fruit farms."
"Pragtige, geskiedkundige dorpie met pragtige ou geboue and asemrowende uitsigte op die berge."
"Joubertina is 'n klein dorpie met interessante plekkies en mense. En natuurlik die pakstore waar jy kan vrugte koop."
"A very small town and not for the city people. However we found the place very calming and the people are helpful. "
"Dis 'n klein dorpie. Almal waai vir jou en nie te sleg met hul pryse nie. "
"Baviaanskloof is absoluut die moeite werd om te gaan sien. Wonderlike natuurskoon. Die paaie buite die reservaat is in 'n goeie toestand. Binne die reservaat baie sleg en is op plekke bykans onrybaar al het mens 'n 4x4-voertuig. 'n Bietjie aandag op die slegste plekke sal dit vir die reisiger soveel aangenamer maak."
"Lekker om te verken en al die plekkies te ontdek. Daar is baie vriendelike mense wat jou verwelkom."
"Had a delicious meal at Diner 62, met and chatted to a resident, who gave us lots of history and interesting facts about the town. A visit to the Belfy Kitchen in Three Riviere is a must (about 2 km from Joubertina)."
"Baie klein, skoon en stil dorpie. Definitief 'n dorpie om stadig deur te ry op die R62 roete."
"Dit is 'n asemrowende deel van ons land en 'n moet om te ervaar. Jy benodig tyd om die mooiheid daarvan in te neem en ons sal graag weer daar wil besoek in die toekoms."
"Altyd 'n belewenis. Vriendelike mense en lieflike grondpaaie. Ons sal keer op keer terugkeer."
"Die Baviaanskloof was baie mooi gewees. Hulle kan gerus die grondpad greis gooi en dit vir die toeriste en die inwoners gemaklik maak om daar te ry."
"As jy van plan is om deur die Kloof te ry (Willowmore tot Patensie) moet jy jou regmaak vir 'n onvergeetlike 5 ure!"