Geverifieerde Resensie

Baviaanskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Baviaanskloof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 106 resensies.

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Ongelooflike ervaring en asemrowende uitsigte. Juweel van die Oos-kaap."

Joubertina, Baviaanskloof

Mount Africa

"Dis 'n lieflike plek."

Krakeelriver, Baviaanskloof

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"It depends on what you are looking for. It's a beautiful small town with lots of history."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Een nag daar is eintlik te min. Ek sou twee aande daar bly om die rustigheid werklik te geniet en die skoonheid langer te waardeer."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Damsedrif Gasteplaas

"Baviaanskloof is 'n moet vir enige een wat sy energie wil herlaai. Die mooiste mooi al was dit droog."

Joubertina, Baviaanskloof

Semane Lodge

"Joubertina was an exciting and unique place to visit. However, we struggled to find food shops that were open."

Joubertina, Baviaanskloof

Semane Lodge

"Baie lekker ontbyt gaan eet."

Joubertina, Baviaanskloof

Bethany Farm

"Baie interessant, rustig en stil maar baie kunstige mense en plekkies om te besoek. Wens ons kon langer gebly het."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Magical! A must see. Unfortunately very dry currently, rather visit after good rains."

Joubertina, Baviaanskloof

Semane Lodge

"Soveel anders as wat ons verwag het. Mooi groot slaghuis en alles wat mens nodig het is in die mini mark. 'n Mooi boere dorp met vrugtebome en baie Toyota bakkies."

Krakeelriver, Baviaanskloof

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Baie vriendelike mense en pragtige omgewing!"

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Die paaie is maar rof, maar die omgewing se natuurskoon maak dit die moeite werd. Moenie haastig wees nie."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Ons lief dit, maar dan is ons mal oor alle bosse en klowe en bergpaaie waar mens rustig kan ry en die wonderlike natuur kan bewonder."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Pragtige natuuromgewing wat tyd nodig het om behoorlik ontdek te word."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"One of the best locations in South Africa to view a diversity of geological features."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Dit was vir ons so mooi en ons sal DV weer gaan wanneer dit groen is. "

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Damsedrif Gasteplaas

"Ons het deur die hele kloof gery. 'n Mens het 'n 4x4-voertuig nodig. Dis nie oral maklik om te ry nie, maar dis 'n ongelooflike ondervinding."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"Ek hoop nie die Baviaanskloof-verblyf word oral so duur en eksklusief nie. Ek hou van die basiese huisies wat dit vir ons Suid-Afrikaners ook moontlik maak en nie net op buitelandse toerisme fokus nie. "

Joubertina, Baviaanskloof

Semane Lodge

"Klein dorpie met 'n rustige atmosfeer. Jy gaan soontoe om van die stad af weg te kom. "

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"The through road to Patensie was closed at 5 different places due to trees being blown over the access roads. Can see no validity for the access fees to the Park if they do not travel over it themselves daily to ascertain its condition."

Joubertina, Baviaanskloof

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Don't miss out on a visit to Kontrei Kombuis for the best "roosterkoek" ever! "

Joubertina, Baviaanskloof

Bethany Farm

"Jy moet lief wees vir die natuur, son en buitelewe om hierdie juweel opreg te kan waardeer."

Baviaanskloof , Baviaanskloof

Langhuis @ Baviaanskloof Guest Cottages

"'n Wonderlike ervaring en moet vir 'n natuurliefhebber."

Joubertina, Baviaanskloof

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Joubertina self is hie werklik 'n toerismebestemming nie. Daar is darem plek om brandstof te kry en 'n winkeltjie of twee om die nodige dingetjies te koop. Dis meer die Kouga-vallei rondom Joubertina wat die groot aanloklikheid is."

Joubertina, Baviaanskloof

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Dit sal lekker wees as daar bergfietsroetes was."

Joubertina, Baviaanskloof

Bethany Farm

"Klein plaasdorpie. Ongerepte natuur. Pragtige plek vir die natuurliefhebbers. Sal net nie aanbeveel dat enige families na die restaurant The Belfry Kitchen toe gaan met klein kindertjies nie. Kinders is glad nie welkom daar nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam op die plaas. Die haaswinkeltjie verkoop heerlike beskuit en vyekonfyt."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang