Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Bay View

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Bay View van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Bay View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bay View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bay View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bay View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bay View Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bay View

The Urban is 'n byderwetse selfsorgvilla in die hartjie van Hartenbos. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels, die strand en die Langeberg-winkelsentrum. Dié Urban Villa beskik oor 3 gerie...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View

On The Run bied basiese oornagverblyf in Mosselbaai naby Hartenbos. Dié gastehuis is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike akkommodasie. Dis meer geskik vir kort verblyf, maar gaste wat langer wil bly i...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos,
Bay View

Hartenbos Self-catering Holiday Home is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dit is ideaal vir 2 volwassenes of 'n gesin met 1 of 2 klein kindertjies wat op soek is na gerieflike oorslaapplek naby die...

10% af Aanbod!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bay View

Bob Bouwer Seaview Apartment bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dis naby die strand en net 'n entjie se ry van die middedorp af. Dié woonstel is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingan...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bay View

Bayview Self-catering Apartment is 'n bekoorlike woonstel wat in die kusdorpie Hartenbos geleë is. Dit is net 700 m van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n dubbelbe...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bay View

84 on Berthold Alheit bied ruim en netjiese woonstelle in Bayview, Mosselbaai. Die woonstelle is ten volle toegerus. Verblyf is in 'n woonstel op die boonste verdieping en 'n ateljee op die onderste verdieping. Alb...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Bay View

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. By hierdie lodge sorg die huislike kamers en heerlike ontbyte vir onvergeetlike verblyf. Die gastehuis is in die stil woonbuurt genaamd Bayview geleë, net ...

Vanaf
R2 880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View

5-ster Mosselbaai-verblyf word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op die goue strand uitspoel. . Dit is in die hartjie van die Tuinroete geleë, so te sê op die kus – 'n ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bay View

5 Hannes Pienaar Street is in Bayview, Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis in 'n veilige buurt en naby die strand, winkels en restaurante. Die tweede verdieping bied ook 'n se...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bay View

Sea La Vie is in Hartenbos Heuwels geleë, bied 'n selfsorgwoonstel en is ideaal vir 'n gesin van 4 wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie trekpleisters op die Tuinroete. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...