LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Bay View
4.8/5
volgens 27 resensies

Lees regte resensies van Bay View van 27 geverifieerde gaste

Indien jy Bay View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bay View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bay View Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bay View accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bay View akkommodasie

Bladsy 4 - 20 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Bay View

Innikol 68

Selfsorg in | Hartenbos, HartenbosVyf Brakke Fonteinen
Vanaf
R2 030
per nag, vir 4 mense

Innikol 68 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die kompleks is net 3 km vanaf Hartenbosstrand, winkels, restaurante...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 030
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Villa Hartenbos is 'n ontwikkeling met 2 dubbelverdieping-eenhede wat spieëlbeelde van mekaar is in Hartenbos, digby Mosselbaai. Elke vloer ...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Stokkiesdraai

Selfsorg in | Hartenbos, HartenbosVyf Brakke Fonteinen
Vanaf
R615
per nag, vir 4 mense

Stokkiesdraai is 'n gerieflike woonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Hartenbos. Dit is die ideale plek vir 'n somervaka...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R615
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense

Jollie Patrollie is 'n vakansiehuis net 100 m van die strand af in Hartenbos. Dis ideaal vir 'n gesin of groep op soek na gerieflike verblyf...

Afrikaans
Braaiplek
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 6 mense

Hartenbos Innikol 75

Selfsorg in | Hartenbos, HartenbosVyf Brakke Fonteinen
Vanaf
R399
per nag, vir 4 mense

Hartenbos Innikol 75 vakansiewoonstel is 'n grondvloerwoonstel vir 4 mense in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Dié selfsor...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R399
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jeanette’s Place bied selfsorg-eenhede in die hartjie van Hartenbos in Mosselbaai. Die gastehuis is sowat 500 m vanaf die strandfront, en le...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense

10% af Winteraanbod!
Vanaf R825
R825 R743
per nag, vir 2 mense

27 Magersfontein is in Hartenbos geleë en bied vakansieverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby die strand en verskeie winkels, resta...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R825
R825 R743
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

[email protected] Apartments bied gerieflike selfsorgwoonstelle in Hartenbos, net 650 m van die strand af. Gaste het 'n keuse tussen 2 bachelor-wo...

Afrikaans
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

20% af Winteraanbod!
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 4 mense

Kalahari Villas is in Hartenbos geleë in Louis Fourie-weg, die hoofstraat tussen Mosselbaai en Hartenbos. Die kompleks is ongeveer 1 km van ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 4 mense

Hartensee 204

Selfsorg in | Voorbaai, VoorbaaiHartenbos
Vanaf
R1 417
per nag, vir 5 mense

Hartensee 204 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks wat in Hartenbos, Mosselbaai geleë is. Die kompleks is 2 km vanaf die stran...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 417
per nag, vir 5 mense
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem