Indien jy Bay View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bay View.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bay View Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bay View accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bay View akkommodasie
Bladsy 7 - 20 lekke plekke om te bly
Treklaer Lodge is in die vakansiedorp Hartenbos, 'n paar minute se ry vanaf Mosselbaai en sowat 45 km buite George geleë. Die lodge stapafst...
Perlemoen 302 is 'n lieflike vakansiewoonstel op die tweede verdieping van 'n kompleks in Hartenbos. Hartenbos spog met verskeie pragtige st...
Fonteine Park 118 is 'n knus selfsorgvakansiehuis vir 'n gesin van 4 in 'n veiligheidskompleks in Vyf Brakke Fonteinen in Mosselbaai. Die h...
Die Kreef Woonstel bied selfsorgverblyf in 'n ruim en gerieflike woonstel in Hartenbos en is in 'n deel van die La Mer-woonstelblok. Die ee...
Geelbek Unit 201 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Die eenheid is op die grondverdieping geleë en ideaal vir ontha...
LekkeRus1 is 'n gerieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Dié area spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark teen die s...
Klipgooi in Hartenbos bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis 500 m vanaf die strand, sowel as verskeie winkels, restaurante,...
Suidersee Block 2 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is ongeveer 200 m vanaf Hartenbos se strand. Die instansie is ook ideaal 8,5 km vana...
Dolfyn 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp, Hartenbos geleë. Die kompleks is ideaal geleë naby veilige swemstra...
Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby aktiwiteite in Hartenbos. Dié woonstel het slaapplek vi...