Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Bayswater

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Bayswater van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Bayswater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bayswater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bayswater akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bayswater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bayswater Akkommodasie

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R552
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waverley, Bayswater

Lizbe Akkommodasie is in 'n rustige, veilige doodloopstraat in die mooi, boomryke woonbuurt genaamd Waverley, een van Bloemfontein se gesogte noordelike voorstede geleë. Die gastehuis grens aan die voet van Naval H...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bayswater

Dersley Manor Private Hotel bied luukse akkommodasie in die prominente, lowerryke voorstad van Bayswater - 'n baie gerieflike ligging net 5 km van Bloemfontein se middestad af, en minder as 'n halfuur se ry van alle...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bayswater

Lily Gastehuis is in 'n stil buurt in Bloemfontein se noordelike voorstede, net 5 km vanaf die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die gastehuis het 10 ruim en suite-kamers, elkeen met lugversorging, 'n ele...

Vanaf
R830
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Bayswater

Shalom is 'n knus woonstel vir 5 gaste met divan-bed vir vyfde gas, in Waverley/Bayswater, Bloemfontein. Die grondverdiepingwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Bayswater

30 on Whites Guesthouse is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die gastehuis bied elegante verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Die gastehuis is naby verskeie winkelse...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Kom en geniet 'n ontspanne wegbreek by Isabella's House. Isabella's is naby skole en winkelsentrums geleë, en verblyf in luukse kamers en selfsorgkothuise aan. Die eenhede beskik elkeen oor DStv, onbeperkte WiFi e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bayswater

Gouveia Guesthouse is in die noordelike voorstede van Bloemfontein en is slegs 5 km vanaf die N1. Die gastehuis beskik oor 3 eenhede en het slaapplek vir 11 gaste. Die eenhede het elkeen 1 slaapkamers en 1 badkamer...

10% af Aanbod!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bayswater

Allegro Guesthouse is geleë in Bayswater, een van Bloemfontein se noordelike voorstede. Ons bied 7 luukse en suite-kamers, elkeen volgens 'n unieke tema versier. Ons onderneming is ook rolstoelvriendelik. "Alleg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bayswater

Julea Oornag Eenhede bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bayswater, 'n voorstad van Bloemfontein. Die eenheid is naby skole, hospitale, inkopiesentrums en restaurante. Die verblyf word in 2 e...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bayswater

The Tree House is in Bayswater in Bloemfontein geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger, gaste wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaard...

55% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR499
R225
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waverley, Bayswater

Three Olive Trees bied semi-selfsorg- en B&B-verblyf in Waverley, een van Bloemfontein se mees gesogte buurte. Die eiendom is privaat en veilig. Verblyf word in unieke woonstelletjies met hul eie ingange, badkamer...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bayswater

Bays Huis is in Bayswater, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N1 en verskeie doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waverley, Bayswater

Bio Self-catering Units 98 bied sakpas-oornagverblyf in Bloemfontein. Dié stad het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Verblyf word in 'n keuse...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bayswater

Urban Bliss Studio is in Bayswater, Bloemfontein en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die dubbelverd...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bayswater

St. Anna Guest House is in Bloemfontein in die Vrystaat geleë. Dié gastehuis bestaan uit 1 gesinskamer, 1 enkelbed-kamer en 6 koningin-kamers. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Welkom by die Bayswater akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]