Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Bayswater

4.2 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Bayswater van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Bayswater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bayswater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bayswater akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bayswater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bayswater Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bayswater

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pentagon Park, Bloemfontein

NorthHill Guesthouse is in Bloemfontein se rustige noordelike voorstede geleë. Ons maak voorsiening vir enige verblyfbehoeftes en beskik oor sakegeriewe en veilige parkeerplek. Ons is 5 km vanaf verskeie doendinge,...

Vanaf
R516
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Kiepersol

Anri Guest House is 'n klein, bekende, selfsorg-instansie in Bloemfontein. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en is in Dan Pienaar geleë, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale oorslaapplek vir gaste ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

Milner Manor is 'n luukse gastehuis wat in die rustige woonbuurt Waverley in Bloemfontein geleë is. Ons verwelkomende atmosfeer en uitstekende diens is ons trots. Verblyf word in kamers aangebied wat individueel o...

Vanaf
R375
per nag (plek vir 1)
B&B in Dan Pienaar, Kiepersol

Emmaus is ’n bekoorlike B&B in Bloemfontein. Die stad het ’n verskeidenheid historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dié dorp die ideale vakansiebestemming maak. Dié selfsorg-eenheid of gaste-su...

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Waverley, Bloemfontein

Deane Cottage is 'n luukse selfsorgkothuis wat aan die voorheuwels van die Oliewenhuis Natuurreservaat geleë is. Dié unieke verblyf spog met weelderige geriewe wat deur die rus en vrede van die omringende bosveld ...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pentagon Park, Hillsboro

Bloemstantia is 'n stylvolle huis in 'n Kaap-Hollandse styl wat met houtmeubels, versamelstukke en hout-afwerkings ingerig is. Dis in 'n pragtige, groen tuin in een van Bloemfontein se noordelike voorstede, Dan Pien...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Bloemfontein

Belvedere House is in 'n veilige, ontspanne area in Bloemfontein geleë en beskik oor al die nodige geriewe om gaste amper so tuis soos by die huis te laat voel. Dié huis het 4 slaapkamers wat elkeen uniek en sty...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Bloemfontein

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Die ga...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waverley, Bloemfontein

Florentia Guesthouse is geleë in Waverley, 'n gesogte, bekoorlike woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis bied maklike toegang tot die Universiteit van die Vrystaat, die Sentrale Universiteit van Tegnologie, die h...

Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Hillsboro

Arista Guesthouse bied kamers wat op 'n selfsorg- of B&B-basis bespreek kan word. Die verblyf is in die boomryke voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Bayswater akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]