Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bazley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bazley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bazley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bazley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bazley Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Villa Florence - Self-catering Cottages is in Bazley, KwaZulu-Natal, net 500 m vanaf die pragtige en afgeleë Ndesingaan-strand geleë. Die kothuise het privaat toegang tot die strand wat deur wagte gemonitor word, ...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Shangrila bied stylvolle selfsorgverblyf aan KwaZulu-Natal se Suidkus, net 'n uur vanaf Durban. Die eiendom het direkte toegang tot die pragtige strand wat bekend is vir swem, branderplankry, wandel en visvang. Ver...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ifafa Strand, Bazley

Chalet Mitton is 'n bekoorlike selfsorg-strandhuis in Bazley Beach. Die perseel bied 'n lieflike see-uitsig vanaf die stoep en is ongeveer 200 m van die strand af. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Number Thirty-One bied selfsorg-vakansieverblyf in Bazley Beach. Dit het 'n see-uitsig vanuit die tuin en is minder as 300 m vanaf die strand. Gaste kan die hoofhuis en die woonstel apart of saam bespreek vir groter...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Bazley Berghs is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in die vreedsame Bazley Beach geleë is. Dié eiendom is net 500 m van die strand af. Dié woonstel het sy eie ingang en beskik oor 2 slaapkamers e...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Dollies Place is 'n kothuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Bazley Beach. Die eiendom is 1 km vanaf die strand. Dié enkelkothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en...

Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

The Beach Cottage is 'n baksteen-selfsorgkothuis in 'n woonbuurt in die dorpie Bazley aan KwaZulu-Natal se suidkus. Die kothuis is net 5 minute van die stil strand af. Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en h...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Suidkus, Bazley

Villa Florence - Strelitzia House, Wedding and Celebration Venue, is in die dorp Bazley in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is slegs 500 m van die pragtige en afgeslote Ndesingaan-strand af. Die kothuis bied privaat toega...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ifafa Strand, Bazley

Die See Huis bied selfsorgverblyf in Bazley Beach, 'n voorstad aan die Suidkus. Die huis is naby Bazley se strand, die Vernon Crookes Natuurreservaat, Crocworld Bewaringsentrum en die Umdoni Park Gholfbaan. Die hui...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bazley

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ifafa Strand, KwaZulu-Natal

Club Marina is 'n klein kusoord aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is geleë in 'n veilige kompleks, net langs die prentjiemooi Ifafarivier. Die hoofstrand en getypoel is slegs 4 km van ons af. Die huis h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bazley akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za