Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Beachview

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Beachview van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Beachview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beachview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beachview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beachview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beachview Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Beachview koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarendon Marine, Beachview

Dancing Dunes is in die Kusdorpie Beachview, dit is 30 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens het. Elke kamer het WiFi en tee- en koffie...

 Koepons teen 20% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beachview

Birds on a Rock is 20 km vanaf Port Elizabeth in Beachview en bied gehalteverblyf met verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing. Dis ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of 'n oornagstop. Daar is pra...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Clarendon Marine, Beachview

Abalone Place is in die skilderagtige dorpie Beachview, 25 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Dié ten volle toegeruste selfsorg-woonstel is ideaal vir 'n wegbreek by die see, hetsy in die week, oor 'n naweek ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
B&B in Clarendon Marine, Beachview

Breek weg uit die daaglikse gejaag ... Hier kan jy wakker word in 'n ander wêreld en die vryheid van 'n ontspanne, vriendelike en informele plek geniet waar jy die mooiste herinneringe kan maak. Murphys is geluk i...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarendon Marine, Beachview

16 Beach Music is in Beachview, Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besien...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarendon Marine, Beachview

Beach House in Beachview bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Port Elizabeth. Gaste kan asemrowende see-uitsigte vanuit die leefarea, 'n paar van die slaapkamers en van die balkon af geniet. Dié dubbelverdie...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarendon Marine, Beachview

'n Rustige wegbreekplek 500 m van die see met pragtige see-uitsig (golwe wat breek sigbaar) - 30 km van Port Elizabeth oppad na Jeffreysbaai. Bestaan uit 'n selfsorg volledig toegeruste woonstel. Familiekamer (dubb...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Clarendon Marine, Beachview

Sweet Ocean is 'n selfsorg-dubbelverdiepingvakansiehuis en 'n grondvloer-woonstel in Beachview Village, in Port Elizabeth geleë met uitsigte op die vallei en oor die see. Sweet Ocean het slaapplek vir 7 gaste in '...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Beachview

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Seaview, Clarendon Marine

Elizabeth House is 'n lieflike selfsorghuis in Seaview, Port Elizabeth, teen die Indiese Oseaan. Bederf jouself met 'n pragtige see-uitsig, sit rustig op die dek met 'n glasie Suid-Afrikaanse wyn in die hand en kyk ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Seaview, Clarendon Marine

The Pearl is 'n moderne en kontemporêre selfsorghuis wat oor die Indiese Oseaan kyk en in Seaview Port Elizabeth geleë is. Jy kan gedurende jou vakansie hiér die pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan en die do...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za