Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Beachview

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Beachview van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Beachview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beachview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beachview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beachview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beachview Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Beachview

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seaview, Clarendon Marine

Casa Seaviews is 'n gastehuis in Seaview net buite Port Elizabeth teen die see. Dié gastehuis bied 2 dubbelkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n gemeenskap...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaview, Clarendon Marine

Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Port Elizabeth is langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met warm water, veilige strande en 'n sub-tropiese klima...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
B&B in Seaview, Clarendon Marine

Ocean Gaze bied B&B-verblyf in Seaview, 30 km vanaf Port Elizabeth. Dit is die ideale area vir snorkel, fietsry en visvang. Die verblyf word in 1 gastekamer gebied en het slaapplek vir tot 3 gaste. Die kamer het 'n...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaview, Clarendon Marine

TraySea bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim, losstaande eenheid in die bekoorlike kusdorpie, Seaview, 25 km van Port Elizabeth af. Die eenheid is op dieselfde perseel waar die eienaars woon. Seaview is op die ...

Vanaf
R855
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaview, Clarendon Marine

aHa Guest House is in die prentjiemooi dorpie Seaview, slegs 20 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Verblyf word in 2 elegante kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaview, Clarendon Marine

Welkom by Jessie's Place in die skilderagtige dorpie Seaview, net 20 km van Port Elizabeth in die Oos-Kaap af. Dié bekoorlike selfsorg-eenheid bied lieflike see-uitsigte en is die perfekte plek vir diegene wat op s...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Kini Bay

Shells on the Beach is reg langs die see in die kusdorpie Kini Bay in Port Elizabeth. Die eenhede is in 'n rustige tuin met Kini Bay se rotsagtige skulpiesstrand op jou drumpel. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede: ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Loerie Cottage is 2 lieflike privaat kothuise op 'n kleinhoewe in die pragtige Colleen Glen Valley. Dié ruim en rustige kothuise is ideaal vir ontspanne en stresvrye oornagverblyf. Dit is 'n kort entjie van die N2 ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarendon Marine, Kini Bay

Breaking Waves is 'n lieflike selfsorgstrandhuis, net 'n paar minute se stap vanaf die goue swemstrande in die prentjie mooi dorpie Kinibaai in Port Elizabeth. Die huis is in 'n stil straat, reg op die strand geleë...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Broughton Country Estate is in die rustige plattelandse dorpie, Colleen Glen, net 23,6 km buite Port Elizabeth geleë. Gaste kan die rustigheid van die kothuise of die moderne, luukse huis en fynproewerskos by Broug...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za