Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Beachview

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Beachview van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Beachview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beachview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beachview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beachview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beachview Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Beachview

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Phumula Country Manor bied weelderige verblyf met 'n koloniale bekoorlikheid in die rustige Colleen Glen in Port Elizabeth. Dis naby die N2-hoofweg, middestad, Fairview-renbaan, Baywest Mall en Maitlands-strand. Di...

10% af Aanbod!
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Clarendon Marine, Kini Bay

Beach Haven is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat oor die strand, Kinibaai, in Port Elizabeth uitkyk. Kom luister hoe die branders op die strand breek en waardeer die uitsig oor die see. Die huis is ideaal vir gesinsv...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clarendon Marine, Kini Bay

Ocean Tides is 'n losstaande-eenheid op die eienaars se perseel in Kinibaai, 'n pragtige kusdorpie 25 km buite Port Elizabeth. Dit is op Algoabaai se kuslyn geleë, 'n area met die perfekte kombinasie van warm water...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Kini Bay

Sea Otters Lodge is in Kinibaai in Port Elizabeth geleë. Dié lodge bied verblyf met 'n see-uitsig en direkte toegang tot die strand. Seefront Otters Lodge het kamers wat na die see front en daar is braaigeriewe o...

15% af Aanbod!
Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel en 'n selfsorghut in Blue Horizon Bay in Port Elizabeth op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die stran...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Port Elizabeth

The Light House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerhuis in Blue Horizon Bay. Blue Horizon Bay is 'n bewarea met strande, 36,8 km van Port Elizabeth af. Dié huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n konin...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in Blue Horizon Bay, 'n natuurbewaringsgebied tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai. Bosbokke en ander wild is gereeld hiér te sien, sowel as walviss...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

Little Bit of Heaven is in 'n natuurbewarea in Blue Horizon Bay geleë. Bosbokke en ander wild is gereeld hier te sien, asook walvisse en dolfyne in seisoentyd. Blue Horizon Bay is 20 km van Port Elizabeth af en 50 ...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

Blue Horizon Bay Guest House is in Blue Horizon Bay, 28 km van Port Elizabeth, en 60 km van Jeffreysbaai af in 'n natuurbewaringsreservaat geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Beachview

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chelsea Bewarea, Port Elizabeth

302 On Old Seaview Road Chelsea is in die Chelsea Bewarea. Dit is bo op 'n heuwel en het pragtige uitsigte oor die see en platteland en is omring deur inheemse plante en 'n ryk voëllewe. Verblyf is beskikbaar in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za