Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Beachwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beachwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beachwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beachwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beachwood Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Beachwood

45 Broadway Lodge is ideaal geleë tussen Sentraal-Durban en Umhlanga Rocks. Ons bied akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers wat KwaZulu-Natal se Noordkus besoek. Al die eenhede het pragtige, ruim slaapkamers...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Beachwood

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Broadway Bay Accommodation is aan die hange van Durban-noord in KwaZulu-Natal geleë halfpad tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks, met toegang tot strande, winkelsentrums en die Durban ICC. Dié woonstel bi...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Sackville Place is 'n lieflike, lig en lugtige familiehuis in die noorde van Durban sowat 2,1 km vanaf die Beachwood Gholfbaan en 3,7 km van Virginia Beach af. Sackville Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n d...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Retreat On Ranleigh bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n gedeeltelike uitsig oor die see in die verte. Die smaakvol versierde huis is in Durban-Noord, slegs 2,2 km vanaf Beachwood Gholfbaa...

Vanaf
R1 598
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaard...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Die Studio op Balmoral is 'n selfsorgwoonstel in Durban-Noord. Die eiendom is naby 'n verskeidenheid luukse restaurante, supermarkte en wegneem-eetplekke in die omgewing. Dié ateljee is volledig gemeubileer en het...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Braemar Guest House is tussen Durban en Umhlanga geleë en dis naby veilige swemstrande, gholfbane en hoofweë. Akkommodasie word in 3 standaard gastekamers en 'n gesinseenheid gebied. Elke eenheid het 'n privaat ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban Noord, KwaZulu-Natal

Splash Inn Guest House bied gerieflike verblyf vir paartjies, vriende, en sakereisigers. Dié gastehuis word deur 'n gesin bestuur en is lekker sentraal in Durban-Noord geleë, halfpad tussen die middestad en Umhlan...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Broadway, Durban Noord

Cornerway is 'n stylvolle, bekoorlike gastehuis in 'n weelderige woonbuurt in Durban-Noord. Elke kamer is smaakvol versier en bied maklike toegang tot 'n pragtige, tropiese tuin met 'n swembad en 'n stoep. Elke k...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Beachway Villa is 'n sonnige en lugtige woonstel op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dis gerieflik en het al die geriewe wat gaste nodig het, soos WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Beachwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]