Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Beacon Bay

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Beacon Bay van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Beacon Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beacon Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beacon Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beacon Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beacon Bay Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Beacon Bay

6A on Arbor is 'n selfsorghuis wat in die rustige woonbuurt Beaconbaai in Oos-Londen aan die gewilde Oos-Kaapse Sonskynkus geleë is. Die huis bied 'n privaat, moderne leefarea, het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay

Windfall Weavers Guest House bied verblyf in gastekamers en is in die boomryke voorstad, Beacon Bay geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighe...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Beacon Bay

Farm @ The Sea bied selfsorgverblyf 6,8 km vanaf Beacon Bay Retail Park en 11,4 m vanaf Gonubiestrand. Verblyf beskik oor 3 eenhede en het slaapplek vir 17 gaste. Die plaashuis bied selfsorgverblyf met braaigerie...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Beacon Bay

TeBeacon Accommodation bied privaat en gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf in die hartjie van Beacon Bay. Ons luukse eenhede is lugtig en ruim wat dit besonder gerieflik maak. Daar is 11 eenhede wat ideaal vir sake...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Londen, Beacon Bay

Beacon Bay Self-Catering bied gehalteverblyf aan sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hospitale en net ’n kort ent se ry na die strand. Dié eenheid is op ’n inwonende perse...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay

Second Best Accommodation is op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt, Beaconhurst in Oos-Londen. Verblyf is in 2 gaste suites beskikbaar en bied slaapplek vir 3 volwassenes in die een eenheid en 2 volwassene...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay

Parrot Peek Inn is in die stil voorstad Beaconbaai in Oos-Londen geleë. Oos-Londen is 'n gewilde stad aan die Oos-Kaap se Sonskynkus. Die verblyf word in 5 eenhede aangebied wat elkeen oor sy eie ingang beskik. Da...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Beacon Bay

The Garden Guest House is 'n sentrale, veilige en moderne gastehuis in die hartjie van die bekende Beaconbaai in Oos-Londen. Die gastehuis is naby verskeie strande, winkels, restaurante, vulstasies en vermaakgeriewe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Beacon Bay

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Arbour Lodge is in 'n stil straat in Beacon Bay sowat 2 km vanaf Bonza Bay Beach en die riviermonding af. Die lodge het lieflike uitsigte oor die veld met die see in die agtergrond. Daar is suites met 1, 2 en 3 sl...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Amalutia is 'n pragtige gastehuis in Beaconhurst, en bied gaste 'n keuse uit 5 eenhede wat gerieflik gemeubileer is om slaapplek aan 1 tot 6 gaste te bied. Die eenhede het elkeen 'n dubbelbed en privaat badkamer m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Beacon Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za