Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (105)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (104)

Resensies van Beacon Rocks

4.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Beacon Rocks van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Beacon Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beacon Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beacon Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beacon Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beacon Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Spesiale Aanbod!
VanafR800
R686
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 2 is 'n ruim eenheid op die eerste verdieping in 'n goed versorgde sekuriteitskompleks, reg teenaan die see en strandmeer in Uvongo. Dit is net 300 m se stap oor die grasperke na Uvongo se windbeskut...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 585
R1 268
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 65 is 'n pragtige eiendom op die kuslyn bied direkte toegang tot die strand wat net 200 m weg is en is in die gewilde Laguna La Crete-kompleks net langs Marine-rylaan in Uvongo geleë. Hierdie self...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

119 Laguna La Crete is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Uvongo aan die Suidkus. Dié pragtige eenheid het 'n balkon met 'n uitsig oor die oseaan en strand waar gaste kan dolfyn- en walviskyk, asook bote dophou...

Vanaf
R1 098
per nag, vir 2 mense
B&B in Beacon Rocks

Seagulls View B&B bied gerieflike akkommodasie met see-uitsigte in die rustige kusdorpie genaamd Uvongo. Dit is na aan Margate Netcare Hospitaal, Hibiscus Mall, Shelley Centre en Uvongo-, Margate- en Ramsgate-strand...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks

Tomeros bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die eerste verdieping wat in 'n goed-onderhoude kompleks in Beacon Rocks, Margate geleë is. Die kompleks spog met groot bome en grasperke, 'n gemeenska...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Beacon Rocks

114 Laguna La Crete bied verblyf in 'n eenheid wat smaakvol versier is met 'n lieflike see-uitsig. Dit is in 'n veilige seefront-kompleks in Uvongo, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibiscus-kus. Dié dorp is di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 216 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing. Hierdie ruim woonstel is geskik vi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

124 Laguna La Crete bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel wat in die Laguna La Crete-kompleks teen Uvongo se strand geleë is. Die woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte vanaf die ba...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 104 is 'n ruim vakansiewoonstel in Uvongo Beach, Margate. Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste. Die woonstel is op die boonste verdieping, het lieflike strand- en see-uitsigte en beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 168 is is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area. Boonop is dit net 6 k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]