Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bedelia

4 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Bedelia van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Bedelia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bedelia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bedelia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bedelia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bedelia Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedelia

Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë. Die B&B het 3 dubbelkamers en 3 Koning- of 2-enkelbedk...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bedelia

Marli Self Catering is in Welkom in die Vrystaat geleë, 'n area wat veral bekend is vir voetslaan, pragtige roetes en besienswaardighede soos die Oppenheimer Park Gholfklub, Erfenisdam Natuurreservaat en Willem Pre...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bedelia

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Helena, Noordelike Vrystaat

Bly-biki-oor Akkommodasie is sentraal geleë in die voorstad St Helena in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenhede sluit Bly-b...

Vanaf
R720
per nag, vir 1
B&B in Jim Fouche Park, Noordelike Vrystaat

Heimat Guesthouse bied B&B-verblyf in Jim Fouchepark in Welkom en is naby die middedorp geleë. Heimat Guesthouse beskik oor 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, of 1 ...

Vanaf
R834
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Helena, Noordelike Vrystaat

Strelitzia Guest House bied luukse akkommodasie in ruim suites wat beide rustig is en smaakvol versier is en geskik is vir enige vakansieganger of besigheidsreisiger wat die vriendelike Vrystaatse dorpie Welkom beso...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
B&B in Jim Fouche Park, Noordelike Vrystaat

Little Acorn Guest House bied B&B-verblyf en is in Welkom geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf op pad na verskeie bestemmings. Die verblyf by Little Acorn Guest House word aangebied in ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Welkom, Noordelike Vrystaat

Trianca Guesthouse bied oornagverblyf in Bedelia in Welkom naby Statewayweg en Griffon Rugbystadion. Verblyf word in 6 dubbelkamers gebied wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jan Cilliers Park, St Helena

Span uit! - Jy sal baie gou agterkom dat ontwerp en passie die lewensbloed van hierdie huis is. Die huis was te groot vir Pieter, die eienaar, en hy het besluit om dit vir 'n paar uitgesoekte vriende beskikbaar te s...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naudeville, Noordelike Vrystaat

Villa Siesta Guesthouse is naby Welkom se middedorp. Ons is ook naby 2 groot privaat hospitale geleë. Ons streef daarna om 'n huislike omgewing te skep wat gaste sal laat tuis voel. Ons leuse is: "Our home, your ho...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
B&B in Naudeville, Jan Cilliers Park

Butrin Guest House is in 'n lieflike tuin in Welkom in die Vrystaat, net 1,1 km vanaf die Welkom Square Shopping Centre, 1,8 km vanaf Metro Village Shopping Centre en 2 km van die Ernest Oppenheimer Teater af. Verb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bedelia akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Welkom blad indien jy na meer Welkom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]