Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Bedford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bedford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bedford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bedford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bedford Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Bedford

Kaga Mountains Backpackers is gemaklike rugsakreisigerverblyf in die plattelandse dorpie Bedford in die Oos-Kaap en is ideaal vir reisigers. Dié rugsakreisigerverblyf is aan die oorkant van Eaglehout Furniture wat ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Bedford

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Adelaide, Amathole-distrik

Tri-Angle B&B and Guesthouse is gerieflik geleë langs die R63, stapafstand van die hartjie van Adelaide af, en op die pad van Bedford tot Fort Beaufort. Tri-Angle is 'n skoon, gerieflike en gasvrye gastehuis wat di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Olivewoods B&B is 'n plaas wat al vir 6 generasies deur 'n familie bedryf word. Dis 9 km vanaf Cookhouse en sowat 90 km vanaf Cradock in die Oos-Kaap geleë. Gerieflike verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis ...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Esperant Private Game Reserve bied 'n ongelooflike bosveldondervinding vir jou en jou gesin of vriende om bietjie te ontspan, asook stilte en rustigheid vanaf die stad se gejaag. Esperant is sowat 150 km vanaf Port...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Amathole-distrik, Oos-Kaap

Cheviot Fells Farmstay bied selfsorgverblyf op ‘n plaas naby Bedford, wat sowat 56 km vanaf Bedford, 2 en ‘n halfuur se ry vanaf Port Elizabeth en 217 km vanaf Graaff-Reinet is. Verblyf word gebied in ‘n hu...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Glen Avon-plaas is 'n pragtige, historiese plaas, aan die voet van die Boschberge, net 12 km vanaf Somerset-Oos, wat al vir 7 generasies in die familie is. Verblyf word gebied in kothuise wat slaapplek het vir 2, 5 ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Wilgerfontein Private Game Farm is in die hartjie van die Karoo, teen die oewer van die groot Visrivier geleë. Die welige area spog met rivier-woude en Karoobosse en huisves ook 12 verskillende spesies bokke. Stads...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Gardiol Country House is ’n lieflike gastehuis op ’n plaas 5 km buite Somerset-Oos. Die gastehuis is ’n rustige tuin geleë en is smaakvol versier met moderne geriewe. Verblyf word in 4 en suite-gastekamers ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Altenburgh Accommodation bied oornag-, langtermyn- en korttermynverblyf in Somerset-Oos. Dit is sentraal geleë en is 200 m van die sakekern en 'n kort afstand van verskeie besienswaardighede af. Verblyf word in wo...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset East, Karoo

Avondrust Guesthouse is naby aan die middedorp van Somerset-Oos, binne stapafstand vanaf die sakekern. Daar is 'n restaurant 40 m oorkant die pad. Die gastehuis het 10 kamers, elkeen met en suite-badkamers. Die sty...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bedford akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za