Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bedford Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bedford Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bedford Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bedford Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bedford Gardens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bedford Gardens

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Solheim, Germiston

Thyme Square is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Sunnyridge in Germiston, Johannesburg. Dis net 11 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is sentraal geleë, ideaal vir gaste wat Johannes...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Dowerglen

Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van die onberispelike Glendower Gholfbaan. Ons bied stil en gerieflike verblyf vir sakereisigers, oorses...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
B&B in Solheim, Germiston

6 On Capella Guesthouse is in Solheim, Johannesburg geleë en bied uitsigte oor Johannesburg se middestad en Sandton. Daar is 3 kamers: 'n Koninginkamer, 2-enkelbedkamer en Koningkamer. Die Koninginkamer deel 'n ba...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunvegan, Dowerglen

Ruth Avenue Guest House is in die rustige woonbuurt Dunvegan, Edenvale, geleë. Dit is ideaal vir oordeelkundige reisigers, beide sakereisigers en vakansiegangers, en is slegs 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale L...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Orange Grove, Johannesburg

9th Street Lodge bied verblyf in 'n gastehuis wat in die hartjie van Orange Grove, Johannesburg geleë is. Dié plekkie word omring deur van die beste gholfbane in Gauteng, onder meer die Royal Johannesburg en Kensi...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Fellside

Joburg Mountain Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis teen die berg in Mountain View, Johannesburg. Die kothuis is in 'n groot tuin vol bome en voëls en dit bied 'n uitsig oor Johannesburg se Noordelike Voo...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Elma Park

Dunvegan Execu Lodge is 'n elegante, luukse 4-ster-gastehuis soos deur die Toerismeraad gegradeer. Ons is ideaal geleë in die rustige woonbuurt van Dunvegan, Edenvale, met maklike toegang tot die N3, N12 en R24 na ...

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meadowbrook, Germiston

Cozy B bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis in Meadowbrook, Germiston. Dis naby hoofweë, winkels en kantoorparke. Dis ook net 9,9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in 'n ateljeewo...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Elma Park

Cosy Den is geleë in 'n huis met 'n heerlike tuin in Elma Park, 'n stil sekuriteitskompleks in Edenvale. Ons bied vreedsame verblyf in 'n tipiese Suid-Afrikaanse tuiste. Die gastehuis bestaan uit luukse suites wat ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Elma Park

Villa Stella het 'n 4-ster-gradering by die TGCSA en GHASA en word ook hoogs aanbeveel deur die AA. Ons is die omheinde Elmapark-buurt in Edenvale geleë, die ideale ligging vir sakereisigers na aan Edenvale en die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bedford Gardens akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]