Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Bedford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bedford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bedford Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bedford accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bedford akkommodasie

Bladsy 10 - 2 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 100 km van Bedford

The Manna Cottages

Selfsorg in | Hogsback, HogsbackAmathole-distrik
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

The Manna Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas in Hogsback in die Oos-Kaap. Die kothuise word deur ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Nibelheim Self-catering Cottage bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamer-houtchalet wat op stelte in 'n pragtige...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R9 100
per nag, vir 2 mense

Bellevue - StarGazer Camp is in 1 van Bellevue Woudreservaat se langvergete spoorduikers geleë. Verblyf word in 2...

Veilige Parkering
Voëlkyk
Wildritte
Begeleide Wandelpaaie
Vanaf
Vanaf R9 100
per nag, vir 2 mense

Trewennan

Selfsorg in | Hogsback, HogsbackAmathole-distrik
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Trewennan bied selfsorgverblyf en is in die dorpie, Hogsback, geleë. Die eiendom is ideaal geleë, naby verskeie doe...

Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Laragh-on-Hogsback

Selfsorg in | Hogsback, HogsbackAmathole-distrik
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Laragh-on-Hogsback is hoog in die pragtige Amathola-berge geleë en herinner aan 'n vervloë era waar die lewe 'n sta...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Back o' the Moon cottage

Selfsorg in | Hogsback, HogsbackAmathole-distrik
Vanaf
R1 714
per nag, vir 7 mense

Back o' the Moon cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in 1925 gebou is. Dit is een van die eerste kothuise in...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 714
per nag, vir 7 mense

Gratis kansellasie

Never Daunted

Selfsorg in | Hogsback, HogsbackAmathole-distrik
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Never Daunted bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige tuin wat aan 'n inheemse woud grens. Dit is baie priva...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense

Cottage on Ilchester is 'n bekoorlike ateljeekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Makhanda (G...

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R775
per nag, vir 2 mense

Waggi Mountain Escape

Selfsorg in | Greater Addo, Greater AddoSondagsriviervallei
Vanaf
R3 200
per nag, vir 4 mense

Waggi Mountain Escape is in Bellevue Forest Reserve, in Addo en bied uitsigte op die Zuurberge en die vallei. Die h...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jenny's Guest House is ideaal geleë in Makhanda (Grahamstad), Makhanda en bied verblyf aan oordeelkundige reisigers...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem