Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bel Ombre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bel Ombre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bel Ombre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bel Ombre Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bel Ombre Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bel Ombre

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Sunrise Loft is in 'n doodloopstraat in 'n rustige deel van die Constantia-vallei, naby die Constantia Village-winkelsentrum en die Constantiaberg Medi Clinic, geleë. Dié solderwoonstel is smaakvol ingerig en kan...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Summit Place Guest House is 'n 4 ster-gastehuis in 'n doodloopstraat in die hartjie van die Constantiavallei-wynstreek. Die ligging is rustig en baie sentraal tot al die hoof besienswaardighede in Kaapstad. Daar is ...

Vanaf
R6 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Angus Avenue 24 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vakansiehuis in Constantia. Die huis het die perfekte ligging in 'n groot tuin met 'n swembad en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. ...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 198
R899
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste voorstede, naby die blaarryke wingerde van die oudste wynlandgoed in die Kaap. Dit het maklike toegang tot die hoofroetes en is 2 minute se ry vanaf die win...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk. D...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

At Villa Fig is langs 'n rivier-reservaat vol wilgerbome in die rustige Constantiavallei met panoramiese berg-uitsigte geleë. At Villa Fig is 'n stylvolle, moderne Kaap-Hollandse opstal met Kaapse antiekware, oorsp...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Lazy River is in 'n luukse, boomryke woonbuurt in Constantia geleë. Dit word omring deur 'n parkgordel met sommige van die oudste wynplase in die Kaap. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede, daa...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

A Special Little Place in Constantia is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in Constantia, Kaapstad. Die perseel is slegs 'n rit ver vanaf verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. Dié gaste-su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Nova Place is in Constantiavallei in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 2 vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR592
R414
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Pinoak Cottage bied gerieflike kothuise wat saam of apart bespreek kan word. Dit is in Constantia in Kaapstad geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf, naby verskeie geriewe in die Suidelike ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]