Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (17)
Nabygeleë Streke
Modimolle
Warmbad

Resensies van Bela-Bela

4.3 / 5  
volgens 606 resensies
Lees regte resensies van Bela-Bela van 606 geverifieerde gaste.
Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bela-Bela.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bela-Bela Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela

El Rancho Grande is op 'n kleinhoewe in Bela-Bela en bied gehalteverblyf in 9 selfsorg-chalets, asook op kampeerplekke. Die lodge het 'n venue vir partytjies, funksies en geleenthede. Verblyf is beskikbaar in 9 se...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Oord in Bela-Bela

Hoogland Spa Family Resort is in Bela-Bela, Limpopo 'n area wat welbekend is vir sy warmwaterbron en wildplase. Die perfek die gesinne wat uit die stad wil ontsnap. Daar is 12 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 72 ...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bela-Bela

Meloding Guest House is in 'n stil, plattelandse omgewing in die gewilde vakansiedorp Bela-Bela, in Limpopo, Suid-Afrika, geleë. Of jy nou vir besigheid of plesier reis, kan jy in die welige tuine ontspan en die li...

Vanaf
R2 675
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela

Die Huis is in die hartjie van die bekende toeristedorp, Bela-Bela. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbe...

Vanaf
R5 295
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bela-Bela

Khutso Lodge is 'n weelderige bosveldhuis met pragtige uitsigte oor die ongerepte bos wat op die grens van die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is. Dié lodge het 3 slaapkamers met en suite-badkamers wat elkeen '...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela

Dula Monate is 'n lieflike vakansie-oord in Bela-Bela, sowat 'n uur se ry van Pretoria af. Hier kan jy byna regdeur die jaar 'n blou hemel, vars lug en uitstekende weer verwag. Die dorp is omring deur wildreservate ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bela-Bela

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Zwartkloof Tented Camp is op die Zwartkloof Privaat Wildreservaat in Zwartkloof en bied verblyf aan 4 gaste in ’n selfsorgtent. Die kamp het 2 luukse permatente waarvan 1 'n koninggrootte-bed en 2 driekwartbedden...

Vanaf
R9 600
per nag (plek vir 20)
Lodge in Waterberg, Limpopo

Zwartkloof Lodge is 'n privaat lodge wat op 'n privaat natuurreservaat in die Waterberg, net 20 km buite Bela-Bela geleë is. Dié lodge het mooi uitsigte, 'n houtdek met 'n swembad, 'n sauna en 'n stoombad. Die l...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Plekkie in die Son bied selfsorgverblyf in Bela-Bela. Die dorp is bekend vir sy warmwaterbronne en is naby doendinge, soos Adventures With Elephants, Zabula, Elements Privaat Gholflandgoed, Waterberg Zipline Adventu...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR3 300
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

113 Zwartkloof Private Game Reserve bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis met 'n pragtige uitsig. Die huis is in die Zwartkloof Privaat Wildreservaat, 23 km buite Bela-Bela, en is die ideale plek ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bela-Bela akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]