Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Bela-Bela
4.3/5
volgens 662 resensies

Lees regte resensies van Bela-Bela van 662 geverifieerde gaste

Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bela-Bela.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bela-Bela akkommodasie

Bladsy 5 - 42 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 800
per nag, vir 10 mense

Lott's Place Guest House bied selfsorgverblyf in Gholfbaanpark, Bela-Bela. Die eiendom is ideaal naby die middedorp...

Afrikaans
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Afrikaans
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R5 355
per nag, vir 8 mense

Khutso Lodge is 'n weelderige bosveldhuis met pragtige uitsigte oor die ongerepte bos wat op die grens van die Maba...

Swembad
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Satelliet-TV
Swembad
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R5 355
per nag, vir 8 mense

Verblyf binne 10 km van Bela-Bela
Vanaf
R3 750
per nag, vir 4 mense

Zwartkloof Tented Camp is op die Zwartkloof Privaat Wildreservaat in Zwartkloof en bied verblyf aan 4 gaste in ’n s...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R9 600
per nag, vir 20 mense

Zwartkloof Lodge is 'n privaat lodge wat op 'n privaat natuurreservaat in die Waterberg, net 20 km buite Bela-Bela ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R9 600
per nag, vir 20 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Plekkie in die Son bied selfsorgverblyf naby Bela-Bela, 'n dorp wat bekend is vir sy warmwaterbronne, maar ook vir ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag, vir 8 mense

113 Zwartkloof Private Game Reserve bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis met 'n pragtige uitsig...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R3 500
per nag, vir 20 mense

Maroela Bushveld Lodge is 'n selfsorg-wildlodge op 'n privaat plaas, sowat 13 km vanaf Bela-Bela. Dis ideaal vir 'n...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 20 mense

Vanaf
R375
per nag, vir 2 mense

Bakara Guest Farm is 12 km vanaf Bela-Bela en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskei...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R375
per nag, vir 2 mense

De Schuur

Selfsorg in | Waterberg, WaterbergLimpopo
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

De Schuur is in die hartjie van die Bosveld, slegs 8 km buite Bela-Bela. Verblyf by dié selfsorg-lodge is in die ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve is 'n privaat selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat s...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Bela-Bela akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem