Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bela-Bela.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bela-Bela akkommodasie
Bladsy 6 - 42 lekke plekke om te bly
Thaba Lenaka is 'n ruim, luukse selfsorgkothuis op 'n 30 ha privaat wildplaas, sowat 8 km vanaf Bela-Bela. Luilekke...
Zwartkloof Private Game Reserve 84 - Nimmersat bied lieflike selfsorgverblyf in die Zwartkloof Private Game Reserve...
Kom geniet ons vredevolle, moderne plattelandse kothuis vir 3 persone. Die kothuis is geleë op 'n 30 hektaar privat...
Valencia 7-C bied lieflike bosveldverblyf langs Klein Kariba naby Bela-Bela. Die huis is op 'n wildsplaas en naby v...
Phumuza is 'n privaat selfsorg-lodge in 'n bos op 'n plaas naby Bela-Bela. By Phumuza kan gaste 'n verskeidenheid d...
Bela-Bela Wegbreek bied gehalteverblyf aan ’n gesin of ’n groep vriende in die Loods Oord-ontwikkeling. Dit is naby...
Thaba Monate Game Lodge is in Bela-Bela, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy wildkykgeleenthede, natuurskoon en v...
Sundowner Bushcamp is 'n privaat boskamp in die hartjie van die Waterberg-distrik en is ideaal vir 'n naweekwegbree...
Zwartkloof 41 Private Game Reserve bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dié huis beskik oor 3 sla...
Thandile Country Lodge is die oudste plaas in Bela-Bela en dateer terug na 1856. Kom en ervaar die oorspronklike pl...
Welkom by die Bela-Bela akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.