Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bela-Bela.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bela-Bela akkommodasie
Bladsy 8 - 42 lekke plekke om te bly
Thaba Pitsi Safari Lodge is 'n 500 hektaar wildreservaat in 'n malaria-vrye area. Dit is 'n uur en 'n half vanaf OR...
Thaba Pitsi Safari Lodge Self-catering Units lê in die Waterberge naby Bela-Bela in Limpopo. Thaba Pitsi is 'n priv...
Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa skuil in die Waterbergdistrik in Limpopo. Dié area het 'n bekoorlike landska...
Bosveldhuisie bied uitstekende verblyf aan 4 gaste op 'n privaat wildplaas in die Waterberg-streek, net 75 minute s...
Sondela Nature Reserve and Spa - Moselesele Tent Camp skuil tussen inheemse sekelbos en 'n verskeidenheid bosveldbo...
Tambuki 4x4 Camp is 'n 4x4-entoesias se droom en is ideaal vir avontuurlustige gaste wat daarvan hou om so na as mo...
N'Gapie Bush Camp is net 125 km van Pretoria en 20 km van Bela-Bela af en bied 'n outentieke bosveld-wegbreek wat i...
Pumula Lodge is in die prentjiemooi Waterberge naby Bela-Bela geleë. Die gashere, Jan en Ronel, nooi gaste om hul w...
Makhato Lodge 15 is 'n selfsorghuis ongeveer 10 km van Bela-Bela af. Die huis is ’n ideaal geleë om die omliggende ...
Elements 303 is 'n lieflike lodge met 4 slaapkamers wat op Elements Private Golf Reserve geleë is en uitsigte oor d...
Welkom by die Bela-Bela akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.