Geverifieerde Resensie
Bela-Bela
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bela-Bela bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 474 resensies.
"Natuurskoon is asemrowend! Het een hele dag by Aventura Warmbad deurgebring wat 'n fantastiese ervaring was, alle geriewe was nuut opgeknap en in werkende toestand soos geadverteer."
"Baie lekker plek om te gaan ontspan en sal gerus weer teruggaan."
"Baie oulik bestemming naby aan die stad met wonderlike natuurskoon en baie om te doen."
"Beautiful weather, not far from Johannesburg. We will definitely go back again."
"Great holiday destination. I'll be coming back with family soon."
"Other attraction places are gravel road. Not convenient for small cars."
"There are many Lodges and Guest Houses to choose from and all situated in great areas which are easily accessible. Great place to be. "
"A very nice place to be. I wouldn't mind going there over and over again. We enjoyed every moment."
"Bela-Bela is beslis die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek. Sal beslis keer op keer teruggaan."