Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (148)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (35)
Selfsorg-eenhede (107)

Resensies van Bellville

4.3 / 5  
volgens 151 resensies
Lees regte resensies van Bellville van 151 geverifieerde gaste.
Indien jy Bellville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bellville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bellville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bellville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bellville Akkommodasie

142 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgemoed, Bellville

Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed ... Aanpasbare Kansellasie!

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R488
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Bellville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n bad...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville

Stienie's Lodge is in Loevenstein geleë, ’n veilige en stil buurt in Bellville met ’n Tafelberg-uitsig. Dis 15 minute se ry van Kaapstad se SSK en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is 2 selfsorg-woonstelle... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenridge, Bellville

27 on Kenridge bied gehalteverblyf in Kenridge, Durbanville in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dié ruim eenheid (108 m²) is naby tientalle winkelsentrums, die MediClinic Hospitaal, restaurante, gimnasiums, wynro...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Eikenbosch, Bellville

At Home on Sabie is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloemhof geleë, 'n noordelike voorstad van Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby Tygervallei en 15 minute se ry vanaf Durbanville se wynroete...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville

108 on Lincoln is 'n selfsorgwoonstel in Selborne, langs Welgemoed in Bellville. Die verblyf is ideaal vir 'n vakansie- of 'n sakereisiger. Die woonstel is op die eienaars se perseel, maar heeltemal afgesonder. Di...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville

Blomvlei Tuinwoonstel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel en is in 'n rustige area in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na gemaklik...

25% af Aanbod!
VanafR945
R709
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal, Bellville

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville

Stay the Night is in 'n stil, sentrale deelvan Bellville geleë en bied selfsorgverblyf vir reisigers, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Stay the Night is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë, maar gaste...

Vanaf
R910
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Bellville

Lilly Topaz 'n ruim selfsorgwoonstel op 'n privaat perseel in Bellville, naby die lughawe en Tygervallei Winkelsentrum. Dié oopplan-eenheid bied gerieflike verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Daar is plek vir 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bellville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...